Jou­bert se fyn in­k­wer­ke in P­re­to­ria te sien

Beeld - - Kuns & Vermaak -

E­choes, ’n uit­stal­ling van in­k­wer­ke op klei­bord deur S­te­phi Jou­bert, duur van Vry­dag 5 Mei tot Woens­dag 24 Mei in ’n ga­le­ry van die P­re­to­ri­a­se Kuns­ver­e­ni­ging.

Jou­bert is ’n kuns­te­naar met suk­ses­vol­le uit­stal­lings en pry­se ag­ter haar naam.

Vir haar ko­men­de uit­stal­ling ge­bruik Jou­bert krui­ke as die sentrale sim­bool, want vir haar weer­klink die eg­go’s van ons my­me­rin­ge en her­in­ne­rings in spe­si­a­le hul­sels van die hart en ge­moed.

Om hier­die te­ma te ver­beeld, te­ken sy ’n ka­lei­do­skoop van pa­tro­ne en sier­li­ke ge­o­me­trie­se ont­wer­pe. Haar be­son­der­se wer­ke wek die in­druk van die fyn­ste sil­wer- en goud­draad­ju­we­le.

Die uit­stal­ling word Vry­dag om 18:30 vir 19:00 deur Pie­ter van Heer­den ge­o­pen.

Die ga­le­ry se a­dres is Mackie­straat 173, Nieuw Muckle­neuk,

P­re­to­ria.

Bel 012 346 3100 of stuur e-pos aan art­sp­ta@mweb.co.za of be­soek

www.art­sas­so­ci­a­ti­onp­ta.co.za vir meer in­lig­ting.

Ga­le­ry-ure: Dins­dag tot Vry­dag

van 09:00 tot 18:00, Sa­ter­dag van 09:00 tot 13:00 en Son­dag 7 Mei van 10:00 tot 13:00.

In­va­sie E­choes deur S­te­phi Jou­bert.

E­choes of Fi­re and Ice deur S­te­phi Jou­bert.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.