Húl­le is op Suid­oos­ter­fees ver­eer

Beeld - - Kuns & Vermaak -

Die ak­tri­se San­dra Prins­loo is gis­ter­aand ná die af­slui­tings­kon­sert van die 14de Suid­oos­ter­fees in die Kuns­te­kaap in Kaap­stad vir haar le­wens­werk ver­eer.

KykNET en kie het die ak­teur Chris van Nie­kerk ver­eer as bes­te to­neel­spe­ler vir sy spel in die mu­siek­pro­duk­sie Die vlam­men­de fez, waar­in die le­we van die dig­ter I.D. du P­les­sis be­lig word.

Die pro­duk­sie is on­der lei­ding van Ba­sil Ap­po­lis.

Brandon P­hil­lips, di­ri­gent van die Kaap­se Fil­har­mo­nie­se

Jeug­or­kes, het die Rap­port S­kou­er­klop-eer­be­wys ont­vang.

An­der ve­re­rings

Dis­tell Jong S­ter: Mar­lon Swarts is ver­eer vir sy to­neel­spel in Kin­ders van die wind ge­skryf deur Te­ren­ce Ma­ka­pan. E­re­vriend van die fees: Ja­pie Gouws is ver­eer as kul­tuur­stry­der en fi­lan­troop.

Ta­lent­soek­tog­wen­ners

The Unkno­wn, ’n dans­groep van O­ce­an View, het die eer­ste prys ont­vang, in die twee­de plek is Vu­sum­zi M­po­fu, ver­toon­dig­ter van Lan­ga, en in die der­de plek An­ja van den Berg, ’n ka­ba­ret­san­ger van Kaap­stad.

San­dra Prins­loo

Ja­pie Gouws

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.