Die ko­men­de week

Beeld - - Sake Nuus -

Dié week gaan be­leg­gers se aan­dag ge­ves­tig word op die be­kend­ma­king van ver­al die A­pril­in­diens­ne­ming­sy­fers in die VSA. Ver­skeie an­der lan­de pu­bli­seer ook hul jong­ste werk­loos­heid­sy­fers en ver­skeie aan­ko­pe­be­stuur­der­s­in­dek­se (PMI’s).

Die Aus­tra­lie­se en A­me­ri­kaan­se mo­ne­tê­re­be­leids­ko­mi­tees maak ook hul ren­te­koers­be­slui­te be­kend.

Plaas­lik word die ver­koop­sy­fers van nu­we mo­tors vir A­pril aan­ge­kon­dig en S­tan­dard Bank en Ab­sa pu­bli­seer hul ver­vaar­di­ging­PMI’s vir A­pril.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.