Su­per­vyf­tien­tal

Beeld - - Sport -

Ban­da sluit hom met on­ge­loof­li­ke vaart by sy ag­ter­lyn aan en dít skep ga­pings en ge­leent­he­de vir die spe­lers om hom.

S­chreu­der be­heer die stryd teen die Re­bels goed. Hy voer sy ba­sie­se ta­ke al­tyd goed uit en hy kom­mu­ni­keer puik op die aan­val én ver­de­di­ging.

Cloe­te is die bes­te bal­jag­ter in die land, maar hy het Sa­ter­dag ge­wys hy kan ook met die bal hard­loop.

Ru­an D­rey­er (Leeus)

Die Sout­hern Kings het Sa­ter­dag in Port E­li­za­beth die Mel­bour­ne Re­bels van hul voe­te af ge­hard­loop. Dit ver­baas dus glad nie dat spe­lers van dié span ons Span van die Week oor­heers nie. kies sy Span van die Week.

Ma­sixo­le Ban­da (Kings)

staan An­dré Ester­hui­zen se skoe­ne met lof vol teen die Ja­gua­res. Daar is op sy ka­naal ge­hard­loop, maar hy het vir nie­mand te­rug­ge­staan op die ver­de­di­ging nie.

Ma­ka­zo­le Ma­pim­pi (Kings)

Ma­pim­pi hard­loop die Re­bels dronk.

Hy word ook met ’n drie be­loon. Hy is nie net blits­vin­nig nie, hy hard­loop ook sterk.

Hy red ’n drie met puik kruis­ver­de­di­ging teen die Cru­sa­ders en soek, soos ge­woon­lik, aan­hou­dend werk. R­hu­le druk ook ’n drie.

Min men­se sou dink Nt­si­la het sul­ke vaart soos wat hy Sa­ter­dag ge­wys het. Hy maak ’n oor­las van hom­self by die af­breek­pun­te en hy dra die bal sterk.

Bo­tha is uit­ste­kend in die lyn­sta­ne.

Hy dra die bal boon­op ge­reeld en ver­de­dig soos

’n tier.

woel weer in die vas­te­los, maar sy ba­sie­se ta­ke ver­be­ter ook week­liks.

Ber­ton Klaas­en (Kings)

Klaas­en is ’n sen­ter wat weet hoe om die lyn reg­uit te maak. Hy be­ïn­druk ook met sy skerp, vin­ni­ge aan­gee­werk.

Jan­tjies was kalm on­der druk teen die For­ce.

Hy word be­loon met ’n drie wat die Leeus ’n bo­nus­punt ver­se­ker.

doen die don­kie­werk, maar hy is deel van ’n los­trio wat die Re­bels to­taal oor­heers. Sy on­der­steu­nen­de spel is uit­ste­kend en hy druk ook ’n drie. Hy werk hard teen die Ja­gua­res en word met ’n drie be­loon. Hy is ’n ag­gres­sie­we spe­ler, maar hy bly bin­ne die re­ëls.

is ’n stut met die X­fak­tor, soos sy dru­kaan­geë en sy­stap­pe teen die Cru­sa­ders be­wys. Hy staan ook sy man in die skrums.

Ru­an Bo­tha (Haaie)

An­di­sa Nt­si­la (Kings)

Chris Cloe­te (Kings)

Lou­is S­chreu­der (Kings)

Ty­ler Paul (Kings)

Ray­mond R­hu­le (C­hee­tahs)

E­tien­ne Oost­hui­zen

El­ton Jan­tjies (Leeus)

Ox N­che (C­hee­tahs)

Je­re­my Ward (Haaie)

Mal­colm Marx (Leeus)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.