G­rey­sen­ters hol Gim­mies flou

Beeld - - Sport - Wim P­re­to­ri­us skop­pe: DoelStraf­

Ri­kus P­re­to­ri­us en Jan­co van Hey­nin­gen!

Pen maar dié twee sen­ters se na­me so­lank neer, want hul­le gaan nog ge­reeld ge­noem word wan­neer G­rey­kol­le­ge hul teen­stan­ders ore aan­sit.

Die Bloem­fon­tei­ners het gis­ter by die Wil­de­kla­wer­sko­le­rug­by­toer­nooi in Kim­ber­ley ge­wys dat hul­le die voor­ste sko­le­span van­jaar in Suid-A­fri­ka is na­dat hul­le Paarl Gim­na­si­um met 31-19 met die stert tus­sen die be­ne huis toe ge­stuur het.

Dit was die eer­ste keer se­dert ’n na­el­byt­stryd in 2014 dat dié twee sko­le me­kaar ge­pak het. G­rey het daar­die dag met 15-14 ge­wen.

Daar is met groot af­wag­ting uit­ge­sien na gis­ter se krag­me­ting, want al­bei sko­le was nog nie van­jaar aan die ver­keer­de kant van die tel­bord nie.

Dit was G­rey se seep­glad­de ag­ter­lyn wat die oog ge­tref het.

Die vaart wat hier­die spe­lers het, mag dalk net kri­ti­ci se mon­de snoer wat meen Suid-A­fri­kaan­se span­ne het nie die ver­moë om slim hard­loop­rug­by te speel nie.

P­re­to­ri­us en Van Hey­ning se kom­bi­na­sie in die mid­del­veld het Gim­mies deur­lo­pend op hul se­nu­wees ge­had met hul on­voor­spel­baar­heid en krag­lo­pies.

Ross Brau­de, G­rey se skrum­ska­kel, was ook ’n voor­slag met sy blit­si­ge aan­gee­werk.

G­rey het Sa­ter­dag nie te veel ge­sweet nie toe hy die ge­dug­te span van Bo­land Land­bou on­der sprei­lig­te met 49-8 laat smeek het vir die eind­fluit­jie.

Die man­ne van Bloem­fon­tein het reeds on­der meer met 67-12 met die Ho­ër­skool Wa­ter­kloof af­ge­re­ken en het voor die na­week met ’n ge­mid­del­de tel­ling van 67-12 ge­spog.

Hen­co Mar­tins, Paarl Gim­na­si­um se kook­wa­ter-flank, het ’n goeie dag vir sy span be­leef.

Pun­te­ma­kers: G­rey­kol­le­ge 31 (17): Drieë:

Ar­no Nieu­woudt, Ross Brau­de, Henk Cil­liers (2). Chris­to­pher S­chreu­der (4). S­chreu­der.

skop­pe: doel:

Paarl Gim­na­si­um 19 (12): Drieë:

Doel­

Chris Ros­souw, Ryno Beu­kes, Cor­né Uys. Da­ni­ël Beu­kes (2).

My­ne! Ross Brau­de, G­rey­kol­le­ge se skrum­ska­kel. Fo­to: ACTIONPIX

Ryn­hardt El­stadt

D­rey­er voer baie duik­slae teen die For­ce uit, dra die bal ge­reeld en skrum sterk.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.