Ni­co maand lank op kruk­ke­lys

Beeld - - Sport -

Net toe dit lyk of die C­hee­tahs se ag­ter­lyn weer op al hul sui­ers vuur, het die on­ge­luk hul­le weer ge­tref met ’n en­kel­be­se­ring aan die bin­ne­sen­ter Ni­co Lee.

Die 23-ja­ri­ge Lee gaan vir min­stens ’n maand op die kruk­ke­lys wees na­dat hy Sa­ter­dag in die Su­per­rug­by-wed­stryd teen die Crus­ders in Bloem­fon­tein be­seer is.

Lee moes in die 36ste mi­nuut van die veld ge­help word.

Hy het op die hak van een van die Cru­sa­der-spe­lers ge­trap en ’n graad2-skeur aan sy lin­ke­ren­kel op­ge­doen.

Die C­hee­tahs het die stryd met 21-48 teen die voor­lo­per in die reeks ver­loor.

“Dit is baie sleg vir my, want ek en Fran­cois Ven­ter (kap­tein en bui­te­sen­ter) het net weer goed be­gin saam­speel en me­kaar ge­vind ná daar vroe­ër in die reeks ver­skeie kom­bi­na­sies is,” sê Lee.

Ven­ter het die eer­ste vier wed­stry­de weens ’n en­ke­lo­pe­ra­sie mis­ge­loop.

“Dit is baie hart­seer dat ek nie sal kan speel nie, maar dit is een van daai din­ge en ek moet dit aan­vaar,” sê ’n te­leur­ge­stel­de Lee.

Hy en Ven­ter was Sa­ter­dag vir s­legs die der­de keer van­jaar die sen­ter­kom­bi­na­sie.

Lee het vroe­ër in die tuis­wed­stryd teen die Bul­le sy skou­er Hy en Ven­ter was teen die Haaie, C­hiefs en weer Sa­ter­dag teen die Cru­sa­ders die sen­ter­paar.

“Die Su­per­rug­by-reeks se rus­pou­se met die in­ter­na­si­o­na­le wed­stry­de tus­sen­in (in Ju­nie) sal my da­rem kans gee om my re­ha­bi­li­ta­sie be­hoor­lik te kan doen. Ho­pe­lik kan ek dan in die laas­te twee wed­stry­de van die reeks reg wees om te speel.”

Lee sal die C­hee­tahs se we­din­ge­span stryd Vry­dag teen die High­lan­ders in Bloem­fon­tein ge­volg deur hul toer na Nieu-See­land en Ja­pan mis­loop.

Die C­hee­tahs se laas­te twee groep­wed­stry­de is teen die S­tor­mers in Bloem­fon­tein op 1 Ju­lie en die Sout­hern Kings in Port E­li­za­beth op 14 Ju­lie.

Lee is Sa­ter­dag deur C­lin­ton Swart ver­vang.

Hy kan in die po­si­sie be­hou word.

Spe­lers soos Wil­li­am S­mal­l­be­seer. S­mith, Michael van der S­puy en Rayno Ben­ja­min kan ook oor­weeg word.

Dit sal eg­ter in die C­hee­tahs se guns tel om Swart, wat meer fi­siek is, teen Nieu-See­land­se teen­stan­ders in te span.

“Dit is ’n te­rug­slag vir ons juis om­dat hy (Lee) en Fran­cois so goed saam­speel. Dit gee eg­ter nou weer die ge­leent­heid aan ’n vol­gen­de spe­ler om sy kans aan te gryp,” sê die C­hee­tahs-af­rig­ter, Fran­co S­mith.

Dins­dag 2 Mei 2017

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.