S­ha­ra­po­va sit te­rug­keer in Ma­drid voort

Beeld - - Sport - – Reuters

Ma­ria S­ha­ra­po­va sê taai­er krag­me­tings is haar pri­o­ri­teit ná haar ne­der­laag in die half­eind­ron­de van die S­tutt­gart­klei­baan­toer­nooi die af­ge­lo­pe na­week.

Die vyf­ma­li­ge Grand Slam­kam­pi­oen is in ’n uit­mer­ge­len­de wed­stryd van 2 uur 38 mi­nu­te deur K­ris­ti­na Mla­de­no­vic met 3­6, 7­5, 6­4 ge­klop in haar eer­ste me­de­din­gen­de toer­nooi se­dert Ja­nu­a­rie 2016.

Die ten­nis­trek­pleis­ter het Son­dag na Ma­drid ver­trek om voor te be­rei vir die WTA­toer­nooi in die S­paan­se hoof­stad en sal Don­der­dag in ’n ver­toon­wed­stryd speel.

“Ek soek taai wed­stry­de en wil sien hoe my lig­gaam re­a­geer. ’n Mens kry dit nie wan­neer jy net oe­fen nie.

“Ek is mal oor daar­die ge­voel. Dit is waar­voor ek ge­vra het, dit is wat ek nou doen.”

S­ha­ra­po­va is na de­se 260ste op die wê­reld­rang­lys.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.