F­rit­tel­li laat se­ge in C­hi­na deur sy vin­gers glip

Beeld - - Sport -

Die Frans­man A­lex­an­der Le­vy het die eer­ste gholf­spe­ler ge­word wat die C­hi­ne­se Ope twee keer kon wen na­dat hy Suid­A­fri­ka se Dy­lan F­rit­tel­li Son­dag in ’n uit­speel­stryd by die Top­win­bui­te­klub in Bei­jing ge­klop het.

Le­vy, wat die toer­nooi ook in 2014 ge­wen het, was se­we houe ag­ter F­rit­tel­li aan die be­gin van die laas­te ron­de, maar het dank­sy ’n 67 (­5) op 271 houe, 17 min­der as die baan­sy­fer, ge­ëin­dig. F­rit­tel­li het 74 houe aan­ge­te­ken waar­na Le­vy die se­ge met ’n vo­ël­tjie op die eer­ste uit­speel­put­jie be­klink het.

Met die aan­vang van die laas­te ne­ge put­jies het F­rit­tel­li nog ’n voor­sprong van vier houe ge­had en wou dit lyk as­of dié 26­ja­ri­ge spe­ler sy eer­ste toer­nooi­se­ge in die Eu­ro­pe­se reeks sou be­haal. ’n Dub­be­le brou­hou op die 12de het eg­ter die wind uit sy sei­le ge­haal.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.