Bot­tas se toe­koms­pad nou ge­pla­vei, sê Lau­da

Beeld - - Sport -

Die Fin­se ren­ja­er Valt­te­ri Bot­tas moes 81 ren­ne lank wag op sy eer­ste se­ge in ’n For­mu­le Een­Grand P­rix, maar sal voort­aan mak­li­ker suk­ses be­haal.

Só het die voor­ma­li­ge wê­reld­kam­pi­oen Ni­ki Lau­da voor­spel na­dat Bot­tas Son­dag in Sot­sji die Rus­sie­se Grand P­rix in sy Mer­ce­des ge­wen het.

“Om jou eer­ste Grand P­rix te wen, is al­tyd die heel moei­lik­ste,” het Lau­ da, nie­uit­voe­ren­de voor­sit­ter van die Mer­ce­des­span, ge­sê.

“Ek weet dit uit eie er­va­ring. Vo­ren­toe gaan din­ge vir hom mak­li­ker raak.

“Hy het nou ge­wys hy kan wen. Dis ’n groot las van sy skou­ers af,” het Lau­da ge­sê.

Se­bas­ti­an Vet­tel (Fer­ra­ri), was twee­de in Rus­land, met sy span­maat, Ki­mi R­äik­k­ö­nen, der­de.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.