Mat­hews P­ho­sa sê ja vir be­noe­ming in lei­er­stryd

Beeld - - Nuus -

Die ANC het sy mo­re­le ge­sag ver­loor en dít het Suid-A­fri­ka se beeld in die res van A­fri­ka en die bui­te­land er­ge ska­de be­rok­ken.

Dis waar­om Mat­hews P­ho­sa be­sluit het om die be­noe­ming van ’n ANC-tak in Kaap­stad te aan­vaar om in De­sem­ber die vol­gen­de ANC-pre­si­dent te word.

P­ho­sa is ’n voor­ma­li­ge te­sou­rier­ge­ne­raal van die ANC en ge­we­se pre­mier van M­pu­ma­lan­ga.

Sy groot­ste teen­stan­ders om pres. Ja­cob Zu­ma in De­sem­ber op te volg is tans adj.pres. Cy­ril Ra­map­ho­sa en dr. N­ko­sa­za­na Dla­mi­ni-Zu­ma, ge­we­se voor­sit­ter van die A­fri­ka-U­nie en Zu­ma se eks­vrou.

P­ho­sa het gis­ter ge­sê ’n ge­sie­ne A­fri­ka-lei­er, wie se i­den­ti­teit hy a­no­niem wil hou, het ver­le­de week aan hom ge­sê wy­le oud­pres. Nel­son Man­de­la en oud­pres. T­ha­bo M­be­ki was nie net die stem van Suid-A­fri­ka nie, maar ook van A­fri­ka.

“Hy sê met Zu­ma aan die stuur het nie net Suid-A­fri­ka nie, maar ook A­fri­ka sy stem ver­loor.

“Dit is ook waar­om die ANC (in die mu­ni­si­pa­le ver­kie­sing in 2016) drie me­tro’s ver­loor het. Die men­se het ver­troue in die par­ty ver­loor.

“Die ANC sal ver­nie­tig word met Zu­ma as lei­er. Ek was die eer­ste een wat dit des­tyds (toe Zu­ma ANC-pre­si­dent ge­word het) ge­sê het en toe is ek vir mal uit­ge­kryt.

“Die ten­dens dat die ANC se na­si­o­na­le uit­voe­ren­de ko­mi­tee (NUK) kol­lek­tie­we skuld vir Zu­ma se skan­da­le aan­vaar, moet end kry om­dat dit die he­le NUK me­de­sa­me­sweer­ders met Zu­ma maak.

“Ons moet die ANC se siel dus red. Dit kan eg­ter net ge­doen word as die he­le kol­lek­tie­we lei­ers­korps ver­vang word en die nu­we een skoon en nie om­koop­baar is nie.”

Vol­gens P­ho­sa moet die eu­wel van staat­skaping ook uit­ge­roei word.

“Dit is gie­rig­heid. Ons moet al­mal saam­staan teen e­nig­ie­mand wat hom ten kos­te van die men­se deur Suid-A­fri­ka se de­mo­kra­sie wil ver­ryk. Ons de­mo­kra­sie is nie te koop nie. Po­li­ti­ci moet die men­se ver­teen­woor­dig, nie hul vrien­de en fa­mi­lie­le­de nie.”

P­ho­sa voel ook sterk daar­oor dat die ANC-al­li­an­sie on­mid­del­lik ver­e­nig moet word.

“Ons moet ’n kul­tuur van po­li­tie­ke ver­draag­saam­heid ont­wik­kel en nie die­ge­ne uit­jou wat met ons ver­skil nie. Ons moet an­der se reg om met ons te ver­skil, be­skerm, al stem ons nie daar­mee saam nie.

“Ons moet wit en swart in SuidA­fri­ka ver­e­nig. Her­ver­soe­ning moet die fo­kus wees om­dat ons Man­de­la se na­la­ten­skap in hier­die ver­band ska­de be­rok­ken het.”

P­ho­sa sê die e­ko­no­mie moet her­bou word.

“Ons moet be­leid- en fis­ka­le se­ker­heid daar­stel. D­rei­ge­men­te teen­oor in­stel­lings in ons fi­nan­si­ë­le sek­tor moet end kry.”

Hy meen bui­te­land­se be­leg­gers moet te­rug­ge­lok word so­dat meer werk ge­skep kan word en Suid-A­fri­ka­ners min­der af­hank­lik van maat­skap­li­ke toe­lae kan wees.

Hoe­wel P­ho­sa glo die land het meer e­ner­gie­se­ker­heid no­dig, is hy teen die re­ge­ring se be­plan­de kern­krag­tran­sak­sie ge­kant.

“Ons kan dit nie be­kos­tig nie.”

Woens­dag 3 Mei 2017

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.