Y­von­ne Bey­ers is nu­we Huis­ge­noot­re­dak­teur

Beeld - - Nuus - – O­det­te Par­fitt

Me­dia24 het gis­ter aan­ge­kon­dig Y­von­ne Bey­ers, Gau­teng­se re­dak­teur van Huis­ge­noot en YOU, sal van 1 Ju­nie die lei­sels neem as die nu­we re­dak­teur van Huis­ge­noot.

Bey­ers ver­vang Hen­ri­ët­te Loub­ser, wat op die­self­de da­tum as re­dak­teur van Me­dia24 se A­fri­kaan­se di­gi­ta­le nuus­diens Net­werk24 in­tree.

Se­dert Bey­ers haar joer­na­lis­tie­ke loop­baan in 2003 by Die Bur­ger be­gin het, het sy wyd er­va­ring op­ge­doen by ver­skeie koe­ran­te en tyd­skrif­te in Me­dia24, on­der meer as joer­na­lis by Huis­ge­noot en In­sig, en as na­si­o­na­le re­dak­teur van By, die Sa­ter­dag-by­laag van Me­dia24 se A­fri­kaan­se koe­ran­te. Sy was ook ’n jaar lank aan­bie­der van die kykNET-joer­naal­pro­gram F­lits.

Bey­ers het al vier haar gra­de cum lau­de ver­werf – ’n BA en BP­hil Joer­na­lis­tiek aan die U­ni­ver­si­teit S­tel­len­bosch, ’n BA Hon­neurs aan die U­ni­ver­si­teit van Kaap­stad en haar MSc in En­gel­se let­ter­kun­de aan die U­ni­ver­si­teit van E­din­burg.

“Dit is ’n groot eer en voor­reg om aan die be­gin van Huis­ge­noot se twee­de eeu en in uit­da­gen­de, maar ook op­win­den­de tye die re­dak­teur te word van hier­die fan­tas­tie­se han­dels­naam,” sê Bey­ers.

“Ek sien be­son­der baie uit daar­na om saam met die hoogs toe­ge­wy­de, kre­a­tie­we span in­houd te skep en op­los­sings te vind wat sal voort­gaan om ons le­sers te boei, te ver­ras en te ver­ryk.”

Mi­net­te Fer­rei­ra, hoof­be­stuur­der van Me­dia24 se week­blaaie, meen Bey­ers sal voort­bou op Huis­ge­noot se suk­ses. “Y­von­ne is ’n deur­win­ter­de joer­na­lis en sy ver­staan die Huis­ge­noot-han­dels­naam en -mark deur en deur.

“Ek wens haar net die bes­te toe en sien baie uit na die pad vo­ren­toe met haar aan die stuur van die kroon­ju­weel in ons tyd­skrif­por­te­feul­je.”

Y­von­ne Bey­ers

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.