Prin­ses­sie word twee

Beeld - - Nuus -

Prins Wil­li­am, die her­tog van Cam­brid­ge, en sy vrou, Cat­her­i­ne, die hertogin van Cam­brid­ge, het ’n fo­to (wat Cat­her­i­ne ge­neem het) uit­ge­reik van hul dog­ter, prin­ses C­har­lot­te, wat gis­ter twee jaar oud ge­word het.

Fo­to: CAT­HER­I­NE, DIE HERTOGIN VAN CAM­BRID­GE

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.