Van­dag wat was

Beeld - - Nuus -

John V­lis­mas, SuidA­fri­kaan­se ko­me­di­ant, is 44.

38 jaar ge­le­de

(1979): Mar­ga­ret T­ha­t­cher se Kon­ser­wa­tie­we Par­ty wen die par­le­ments­ver­kie­sing vir die eer­ste keer ná 18 jaar. 9 jaar ge­le­de (2008): Si­kloon Nar­gis tref Mi­an­mar (Bir­ma) en eis die le­wens van so­wat 133 000 men­se. 8 jaar ge­le­de (2009): Die Ka­pe­naar Sas­haLee Da­vids wen die vyf­de Suid­A­fri­kaan­se I­dols­sang­kom­pe­ti­sie. ’n Fout met die stem­tel­le­ry lei eg­ter daar­toe dat die naas­wen­ner, Ja­son Hart­man, vyf dae la­ter as me­de­wen­ner aan­ge­wys word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.