3,3 mil­joen ha grond al te­rug na ei­sers, maar tal­le ver­kies geld

Beeld - - Nuus -

So­wat 3,3 mil­joen ha grond is tot dus­ver in die staat se grond­res­ti­tu­sie­pro­gram te­rug­ge­gee aan Suid-A­fri­ka­ners wat hul grond in die vo­ri­ge be­de­ling ver­loor het.

As meer grond­ei­sers grond bo geld ge­kies het, sou nog 2,7 mil­joen ha oor­ge­dra ge­wees het.

Die staat het tot dus­ver R36,5 mil­jard aan grond­res­ti­tu­sie be­stee.

Dié sy­fers is gis­ter deur die Kom­mis­sie op die Her­stel van Grond­reg­te aan die par­le­men­tê­re por­te­feul­je­ko­mi­tee oor lan­de­li­ke ont­wik­ke­ling en grond­her­vor­ming ver­skaf.

Pres. Ja­cob Zu­ma het grond­ei­sers in sy staats­re­de in Fe­bru­a­rie aan­ge­moe­dig om grond pleks van gel­de­li­ke ver­goe­ding te aan­vaar. Hy het ge­sê in meer as 90% van al­le grond­ei­se is gel­de­li­ke ver­goe­ding be­trok­ke, wat e­ko­no­mie­se be­mag­ti­ging on­der­myn.

M­ce­bi­si S­kwatsha, ad­junk­mi­nis­ter van lan­de­li­ke ont­wik­ke­ling en grond­her­vor­ming, het HgEiTster op die ko­mi­tee­ver­ga­deMrOiSnTEgRDg?esê die de­paDIrTt! e­ment raai eDIi S seVErIsLIGoE­pR werk­ses­sies aan SO om die grond bo gel­de­li­ke ver­goe­ding te kies.

“On­langs het ons ’n eis na­by Ed­ge­me­ad ge­had waar men­se die grond ge­kies het. Die ei­sers be­sit nou die grond waar­op ’n win­kel­sen­trum ge­bou is, wat be­te­ken dat hul­le ge­slag­te lank voor­deel uit daar­die grond kan t­rek. Dit is die punt wat ons maak oor die vol­hou­baar­heid daar­van om die grond te kies . . . om­dat dit ar­moe­de werk­lik weg­neem,” sê hy.

Nom­fun­do Go­bo­do, hoof­grond­ei­se­kom­mis­sa­ris, sê so­wat 80 000 grond­ei­seMA WIL is tot dus­ver ONS MARTEL! in­ge­dien, waar­van 79 212 teen De­sem­ber ver­le­de jaar af­ge­han­del is.

6 989 grond­ei­se wat voor die 1998-sper­da­tum in­ge­dien is, is nog on­af­ge­han­deld.

– P­hil­da Es­sop

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.