Vroeg­ge­bo­re hoop

Beeld - - Wêreld­beeld -

Fi­o­na, ’n vroeg­ge­bo­re see­koei, swem in haar kam­pie in die Cin­cin­na­ti­die­re­tuin en bo­ta­nie­se tuin. Die die­re­tuin het on­langs ba­ba­kle­re met Fi­o­na se ge­sig op aan ba­bas in die Cin­cin­na­ti­kin­der­hos­pi­taal ge­stuur. T­ha­ne Maynard, di­rek­teur van die die­re­tuin, sê dit was om dan­kie te sê vir die hos­pi­taal se hulp met Fi­o­na en is ’n bood­skap van hoop aan vroeg­ge­bo­re ba­bas. Fi­o­na is op 24 Ja­nu­a­rie ge­bo­re en was erg on­der­ge­wig. Hos­pi­taal­per­so­neel­le­de het met aar­voe­ding ge­help om Fi­o­na se le­we te red.

Fo­to: AP

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.