Won­der­wê­reld van Dis­ney op pad na SA

Beeld - - Kuns & Vermaak -

Dis­ney se ge­wil­de ys­skaats­ver­to­ning The Won­der­ful Wor­ld of Dis­ney on Ice is weer op pad na Suid-A­fri­ka. Be­ne­wens Jo­han­nes­burg en Kaap­stad, sal dit van­jaar vir die eer­ste keer in Dur­ban te sien wees.

Van die ka­rak­ters wat te sien sal wees, is Do­ry, Ne­mo en die sneeu­man Olaf uit Dis­ney se rol­prent Fro­zen. Dan sal Sim­ba, Ti­mon en Pum­baa saam met van die ou­er ka­rak­ters Mic­key Muis, Min­nie Muis, Do­nald en Goofy ook die ge­ho­re ver­maak.

In Jo­han­nes­burg o­pen die skou­spel op 30 Ju­nie in die Tic­ket­pro Do­me waar dit tot 9 Ju­lie te sien sal wees. Daar­na kom Dur­ban se kon­fe­ren­sie­sen­trum aan die beurt van 13 tot 16 Ju­lie.

In Kaap­stad vind dit van 19 tot 23 Ju­lie in die Gran­dWest-ca­si­no se Grand A­re­na plaas.

Kaar­tjies kan by Com­pu­tic­ket

be­spreek word. Daar is spe­si­a­le pak­ket­te vir ge­sin­ne.

Be­soek dis­neyo­ni­ce.co.za vir meer in­lig­ting.

Die sneeu­man Olaf uit die rol­prent Fro­zen sal deel van die ys­li­ke ver­to­ning wees.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.