Goeie Nuus

Ge­bed as na­la­ten­skap

Beeld - - Middelblad - – S­te­phan Jou­bert

My ou­pa was ’n krag­ti­ge bid­der. As ek in skool­va­kan­sies by hul­le gaan kui­er het, dan het ons el­ke aand saam By­bel ge­lees. Hier­na het my ou­pa vir ons al­mal ge­bid. Dit was roe­rend.

Ek weet die ef­fek van sy ge­be­de is nou nog voel­baar in ons le­wens, ja­re ná sy dood.

Wie het ge­sê ge­bed se im­pak is net ty­de­lik? Die groot­ste na­la­ten­skap van God­vre­sen­de men­se is nie hul erf­por­sies aan hul fa­mi­lies of hul mooi voor­beeld waar­oor men­se ja­re lank nog praat nie, maar hul ge­be­de.

Baie ke­re deur die eeue het God be­kom­mer­de vroue se ge­be­de vir hul mans ver­hoor. Of uit­koms ge­gee om­dat ou­ers die He­re se wil oor hul kin­ders se le­wens af­ge­smeek het.

Ge­bed is nie maar net ’n vin­ni­ge knie­bui­ging in God se rig­ting nie. Of ’n ver­plig­te gods­diens­ti­ge ak­ti­wi­teit nie.

Ge­bed wat ge­lo­wig in Je­sus se Naam ge­bid word, val al­tyd op God se ho­ren­de oor. Hy is reg­tig die Hoor­der van ge­bed, soos wat Psalm 63 ons leer.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.