Uit die Woord

Beeld - - Middelblad -

U troue lief­de is meer werd as die le­we; daar­om sal ek U prys. Ek sal U my le­we lank loof, my han­de op­hef om u Naam te prys . . . As ek aan U dink op my bed, oor U peins in die nag, dan weet ek: U is vir my ’n hulp, en dan juig ek oor die be­sker­ming on­der u vleu­els. – Ps. 63:4, 5, 7, 8

Maar God hét ge­luis­ter, Hy hét my ge­bed ver­hoor! Die lof kom God toe wat my ge­bed nie af­ge­wys en sy trou nie van my weer­hou het nie. – Ps. 66:19-20

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.