KSA bied hulp aan dié spe­lers

Kan dalk speel vir Pro­te­as

Beeld - - Sport -

Krie­ket Suid-A­fri­ka (KSA) het die lys be­kend ge­maak van op­ko­men­de spe­lers aan wie hy by­ko­men­de fi­nan­si­ë­le by­stand gaan ver­leen.

Dié groep van 15 spe­lers be­skik nie oor na­si­o­na­le kon­trak­te nie, maar word ge­oor­merk as spe­lers wat in die na­bye toe­koms vir die Pro­te­as kan speel of reeds een of twee keer speel­kans ge­kry het.

KSA sal ’n by­ko­men­de by­drae maak tot die sa­la­ris wat hul­le by hul on­der­skeie fran­chi­ses ver­dien.

“Ons na­si­o­na­le keur­ders werk vol­gens ’n vier­jaar­plan en KSA gee by­ko­men­de kon­trak­te aan daar­die fran­chi­se­spe­lers wat hy glo tans of in die na­bye toe­koms deel van die na­si­o­na­le span kan wees,” sê Ha­roon Lor­gat, uit­voe­ren­de hoof van KSA, in ’n ver­kla­ring.

“Daar is vir elk­een van dié spe­lers ’n in­di­vi­du­e­le ont­wik­ke­lings­plan op­ge­stel, wat met die hulp van die SA A-af­rig­ter (S­hukri Con­rad) uit­ge­voer word,” sê Lor­gat.

Spe­lers soos T­heu­nis de Bruyn en Du­an­ne O­li­vier het al­bei die af­ge­lo­pe sei­soen hul bui­ging in toets­krie­ket ge­maak, maar nog nie ge­noeg be­ïn­druk om ’n na­si­o­na­le kon­trak los te speel nie.

Da­ne Piedt, die Co­bras se kap­tein, was ver­le­de sei­soen nog Suid-A­fri­ka se toets­draai­er,

maar het sy plek ver­loor toe Kes­hav Ma­ha­raj die af­ge­lo­pe so­mer sy toets­deur­braak ge­maak het.

Dan is daar jong spe­lers soos Lun­gi N­gi­di en Ai­den Mar­kram, wat die af­ge­lo­pe sei­soen sterk na vo­re ge­tree het met on­der­skei­de­lik die bal en kolf. N­gi­di het reeds in T20-krie­ket vir die Pro­te­as uit­ge­blink.

Die keur­ders het ook ’n groep van 21 spe­lers be­kend ge­maak wat in die win­ter hul vaar­dig­he­de by die Ho­ë­pres­ta­sie­sen­trum in P­re­to­ria gaan slyp.

Die pro­gram vir Suid-A­fri­ka A se wed­stry­de in Ju­lie en Au­gus­tus teen In­dië A en Aus­tra­lië is ook ge­fi­na­li­seer. ■ By­ko­men­de kon­trak­te: T­heu­nis de Bruyn (Knig­hts), Ree­za Hen­dricks (Li­ons), Hein­rich Klaas­en (Ti­tans), Hei­no Kuhn (Ti­tans), Si­san­da Ma­ga­la (War­ri­ors), Ai­den Mar­kram (Ti­tans), Man­ga­li­so Mo­sehle (Li­ons), Lun­gi N­gi­di (Ti­tans), Du­an­ne O­li­vier (Knig­hts), Da­ne Pa­ter­son (Co­bras), Da­ne Piedt (Co­bras), D­wai­ne P­re­to­ri­us (Li­ons), Omphi­le Ra­me­la (Co­bras), Ja­son S­mith (Co­bras), K­ha­ya Zon­do (Dolphins).

■ Ho­ë­pres­ta­sie­groep: Mar­ques Ac­ker­man (Noord­wes), M­bu­le­lo Bu­da­za (Knig­hts), O­kuhle Ce­le (KZN), To­ni de Zor­zi (Ti­tans), Leus du Plooy (Knig­hts), B­jorn For­tuin (Li­ons), C­ly­de For­tuin (War­ri­ors), Dayy­aan Ga­liem (Co­bras), Zu­bayr Ham­za (Co­bras), Dominic Hen­dricks (Li­ons), Si­mon K­ho­ma­ri (Co­bras), Pa­trick Kru­ger (Knig­hts), Ge­or­ge Lin­de (Co­bras), Si­bo­ne­lo Mak­ha­nya (Dolphins), Ka­ra­bo Mo­got­si (Gau­teng), Ed­die Moo­re (War­ri­ors), Ts­he­po Mo­re­ki (Co­bras), Wi­aan Mul­der (Li­ons), Le­si­ba N­goe­pe (War­ri­ors), Ts­he­po N­tu­li (Knig­hts), L­wan­dis­wa Zu­ma (Dolphins). – S­port­re­dak­sie

Fo­to: GALLO IMAGES

Du­an­ne O­li­vier is een van die 15 krie­ket­spe­lers wie se fran­chi­se kon­trak­te deur Krie­ket Suid­A­fri­ka aan­ge­vul gaan word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.