Pro­te­as se vrou­e­kap­tein ses we­ke bui­te ak­sie

Beeld - - Sport - – S­port­re­dak­sie

Die Pro­tea­krie­ket­keur­ders moet ’n nu­we vrou­e­kap­tein aan­wys na­dat Dané van Nie­kerk ’n voet­be­se­ring op­ge­doen het.

Van Nie­kerk sal so­wat ses we­ke op die kruk­ke­lys wees en sal nie kan deel­neem aan die vier­hoe­ki­ge een­dag­reeks teen In­dië, Ier­land en Zim­bab­we nie.

Dié reeks be­gin Son­dag in Pot­chef­ stroom. Die Pro­te­as ge­bruik dié reeks as voor­be­rei­ding vir die Wê­reld­be­ker­toer­nooi wat in Ju­nie in En­ge­land en Wal­lis be­gin.

Hil­ton Mo­reeng, die af­rig­ter, is hoop­vol dat Van Nie­kerk be­tyds sal her­stel vir die toer­nooi.

Suid­A­fri­ka be­gin Son­dag teen Zim­bab­we sy aan­slag in die toer­nooi.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.