Seun wou ver­keers­be­amp­te word

Beeld - - News -

Die 16­ja­ri­ge seun wie se dood be­to­gings en ge­weld in Co­li­gny in Noord­wes ont­ke­ten het, wou bit­ter graag ’n ver­keers­be­amp­te ge­word het.

Mat­l­ho­mo­la Mos­weu se pa, Sak­kie Ding­a­ke, sê hy is hart­seer om­dat die twee mans wat in heg­te­nis ge­neem is in ver­band met sy seun se dood om borg­tog aan­soek doen.

“Ek is in pyn en voor­dat my kind be­gra­we word, wil hul­le borg­tog hê. Ek is in pyn. Ek is die kind se pa.

“Ek het ge­hoop hy sal vir sy fa­mi­lie werk en nou is ek reg­tig hart­seer oor wat ge­beur het. “As God hom net kon help. “Hy wou ’n ver­keers­be­amp­te word.”

Ding­a­ke sê hy het sy seun in die twee we­ke voor sy dood nie ge­sien nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.