Kaart­jies – help die span wa deur drif trek op veld

Beeld - - News -

Twee spe­si­a­le rug­by­pry­se en 50 dub­bel­kaart­jies vir oor­mô­re se wed­stryd op Lof­tus Vers­feld is op die spel in ’n spe­si­a­le on­der­steu­ners­kom­pe­ti­sie wat die Bul­le saam met Beeld aan­bied.

’n Rug­by­bal en Bul­le­trui, wat deur die spe­lers on­der­te­ken is, is op die spel. Hoe­wel die span tot nou toe ’n moei­li­ke sei­soen op die veld be­leef het, is die laas­te twee wed­stry­de op Fort Lof­tus op ’n wen­noot af­ge­sluit.

Daar­om hoop die Bul­le om so­veel moont­lik van hul on­der­steu­ners oor­mô­re by Lof­tus te sien om te help met die wed­stryd teen die Cru­sa­ders.

Vir ’n wen­kans SMS die woord Blou, jou naam en van, as­ook waar jy woon na 35986.

Vol­le­di­ge be­son­der­he­de oor die be­pa­lings en voor­waar­des ver­skyn op bl. 8 van van­dag se Beeld.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.