Van­dag wat was

Beeld - - News -

Hos­ni Mu­ba­rak, voor­ma­li­ge pre­si­dent van E­gip­te, is 89. Aud­rey Hep­burn, En­gel­se ak­tri­se, is in 1929 ge­bo­re. 58 jaar ge­le­de (1959): Wen­ners van die eer­ste Gram­my’s word aan­ge­kon­dig. 38 jaar ge­le­de (1979): Mar­ga­ret T­ha­t­cher word die

eer­ste vrou­li­ke B­rit­se pre­mier. 26 jaar ge­le­de

(1991): P­res. Bush word in die hos­pi­taal be­han­del vir ’n on­re­ël­ma­ti­ge hart­klop. 19 jaar ge­le­de (1998): Wor­sie Visser, A­fri­kaan­se san­ger, sterf.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.