Leer dans soos Mi­cha­el Flat­ley

Beeld - - Kuns & Vermaak - Ma­ri­a­na Ma­lan

S­lyp­sko­le gaan van­jaar aan­ge­bied word wan­neer die Mi­cha­el Flat­ley-dans­a­ka­de­mie Lord of the Dan­ce: Dan­ge­rous Ga­mes in Au­gus­tus in Suid-A­fri­ka kom uit­voer.

Vol­gens ’n me­di­a­ver­kla­ring is die s­lyp­sko­le nie net op dan­sers ge­rig nie, maar op al­mal wat in dans be­lang stel of net meer wil weet van die le­we op die ver­hoog. So­wel vol­was­se­nes as kin­ders kan dit by­woon.

In die be­stek van ’n uur sal dans­pas­sies waar­voor Flat­ley en sy dan­sers be­kend ge­word het, aan­ge­leer kan word. Dan volg ’n be­soek aan die won­der­wê­reld ag­ter die ver­hoog en ’n vra­e­ses­sie met le­de van die dans­ge­sel­skap.

Deel­ne­mers sal vol­gens hul ver­moë in­ge­deel word.

Le­de van die dans­ge­sel­skap sal meer ver­tel van wat ’n dans­loop­baan be­hels.

Vir dié wat nie self wil dans nie, sal meer in­lig­ting oor die pas­sies ge­gee word.

Die s­lyp­sko­le word in Kaap­stad en Jo­han­nes­burg aan­ge­bied. Kaart­jies kan ge­koop word vir die slyp­skool en die uit­voe­ring Lord of the Dan­ce: Dan­ge­rous Ga­mes.

Die s­lyp­sko­le word op 12 Au­gus­tus in die Grand A­re­na in die Gran­dWest-ca­si­no in Kaap­stad aan­ge­bied en op 19 Au­gus­tus in die Te­a­tro by Mon­te­ca­si­no in Jo­han­nes­burg.

Die speel­vak van Lord of the Dan­ce: Dan­ge­rous Ga­mes in Kaap­stad is van 8 tot 13 Au­gus­tus en in Jo­han­nes­burg van 15 Au­gus­tus tot 3 Sep­tem­ber.

Die uit­voe­ring sluit nu­we kos­tuums en dan­se in ter­wyl die op­win­ding van die heel eer­ste kon­ser­te – Ri­ver­dan­ce en Lord of the Dan­ce be­houe bly.

Nu­we teg­no­lo­gie wat ge­bruik word, sluit in ’n groot skerm wat die he­le leng­te van die ver­hoog be­slaan en spe­si­a­le be­lig­tings­ef­fek­te. Dan­sen­de ro­bot­te en a­kro­ba­te is selfs te sien.

Die dan­sers staan on­der re­gie van Flat­ley en daar is ver­skeie nu­we kom­po­si­sies van Ge­r­ard Fa­hy.

Die ver­haal, waar­in die Dark Lord (’n bi­o­nie­se half­mens) die held (Lord of the Dan­ce) se gor­del steel, be­hels 30 dans­nom­mers. Die held kry sy gor­del met an­der se hulp te­rug.

Flat­ley het die wê­reld 20 jaar ge­le­de oor­rom­pel met ’n re­bel­lie teen die feit dat die Ie­re ge­meen het hul tra­di­si­o­ne­le dans­pas­sies is hul volks­be­sit.

Waar dit des­tyds net in Ier­se dor­pe en by ge­slo­te by­een­koms­te te sien was, is dit nou wê­reld­be­sit.

Vir meer in­lig­ting be­soek mi­cha­elf­lat­ley­dan­ce.com.

’n To­neel uit Lord of the Dan­ce: Dan­ge­rous Ga­mes.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.