Is dit ’n re­bel­lie van die mid­del­klas?

Wie is die men­se wat deel­neem aan die on­ge­ken­de vlaag van be­to­gings teen p­res. Ja­cob Zu­ma en wat wil hul­le hê? Ca­rin Run­ci­man, Li­nah N­ku­nu en Pier Pau­lo Fras­si­nel­li het na ant­woor­de gaan soek.

Beeld - - Middelblad -

Suid-A­fri­ka word al lank­al as die “pro­tes­hoof­stad” van die wê­reld be­skryf. Maar die pro­tes­op­tog­te was groot­liks tot swart towns­hips en ne­der­set­tings be­perk.

Die stu­den­te be­to­gings van 2015-’16 was ’n aan­dui­ding dat din­ge be­gin ver­an­der. Stu­den­te van al­le ras­se­groe­pe het na plek­ke soos Lut­hu­li-huis, die ANC se hoof­kwar­tier, die par­le­ment en die U­nie­ge­bou op­ge­ruk. Maar met die on­lang­se op­tog­te was dit die eer­ste keer ná a­part­heid dat so ’n ver­e­nig­de mag teen ’n pre­si­dent en die re­ge­ren­de par­ty, die ANC, ge­sien is.

Dit het ge­kom ná toe­ne­men­de on­te­vre­den­heid met p­res. Ja­cob Zu­ma en die ANC, wat in die ver­lies aan steun in die plaas­li­ke ver­kie­sings van 2016 weer­spie­ël is.

Die he­wi­ge pro­tes teen Zu­ma se on­lang­se ka­bi­net skom­me­ling, wat al­ler­weë be­skou word as ’n stap wat deur die be­lan­ge van die Gup­ta-fa­mi­lie be­ïn­vloed is, het op 7 A­pril 2017 ’n hoog­te­punt be­reik. Der­dui­sen­de men­se oor die land heen het aan pro­tes­op­tog­te deel­ge­neem, ver­al in P­re­to­ria, Dur­ban, Jo­han­nes­burg en Kaap­stad, en het ge­ëis dat Zu­ma be­dank.

Dit is op 12 A­pril ge­volg deur ’n op­tog van die op­po­si­sie­par­tye na die se­tel van die re­ge­ring in P­re­to­ria, wat tien­dui­sen­de be­to­gers ge­lok het en waar­skyn­lik die groot­ste op­tog in die post-a­part­heids­e­ra was.

Wat kan dié op­tog­te ons ver­tel oor die rig­ting wat Suid-A­fri­ka se po­li­tie­ke land­skap in die toe­koms gaan in­slaan?

Die op­tog op 7 A­pril is groot­liks ge­or­ga­ni­seer on­der die vaan­del van die Save South A­fri­ca-veld­tog, wat uit’ n ver­skei­den­heid bur­ger­li­ke sa­me­le­wings or­ga­ni­sa­sies en sa­ke­lei­ers be­staan. Daar was’ n groot aan­lyn de­bat om­dat die op­tog groot­liks uit le­de van die mid­del­klas be­staan het. Maar wie het dit by­ge­woon en hoe­kom? Was dit ’n re­bel­lie van die wit mid­del­klas?

’n Na­vor­sing­span van die U­ni­ver­si­teit van Jo­han­nes­burg het be­sluit om deur ’n kort pei­ling on­der 185 op­tog­gan­gers uit te vind. Al was dit ’n klein steek­proef, het die span ge­voel dit ver­skaf ’n taam­lik ak­ku­ra­te aan­dui­ding van wie be­trok­ke was en waar­om.

Ons be­vin­dings was dat die mees­te op­tog­gan­gers mid­del­klas en swart was. Die mees­te van hul­le het ge­sê hul­le is daar om teen Zu­ma

te pro­tes­teer.

Wie het deel­ge­neem?

Van die 185 re­spon­den­te was 56% swart A­fri­ka­ne en 30% was wit. Hul­le was oor­we­gend mid­del­klas. On­der die deel­ne­mers het 58% be­roe­pe be­oe­fen wat as mid­del­klas be­stem­pel kan word – pro­fes­si­o­ne­le of be­stuurs­pos­te, teg­ni­ci en soort­ge­ly­ke be­roe­pe of kler­ke.

Net 10% het pos­te be­klee wat as tra­di­si­o­neel wer­kers­klas be­skou kan word – ge­skool­de han­de­ar­beid, vak­man­ne, huis­hou­de­li­ke of e­le­men­tê­re werk – en 13% werk­lo­ses.

Die mid­del­klas-aard van die op­tog is be­ves­tig deur te kyk waar deel­ne­mers woon en hoe hul­le by die op­tog ge­kom het. Die mees­te re­spon­den­te bly in ’n woon­buurt (74%) en by­kans die helf­te (42%) het ’n pri­va­te mo­tor ge­bruik om daar te kom.

Die ge­mid­del­de ou­der­dom van deel­ne­mers aan die pei­ling was 41, wat ook daar­op dui dat dit waar­skyn­lik men­se is wat taam­lik ge­ves­tig in hul be­roe­pe is. Net min­der as twee-der­des (61%) was mans.

Hoe­kom be­toog?

Die re­des wat vir deel­na­me aan­ge­dui is, kan in vyf te­mas op­ge­deel word: an­ti-Zu­ma, ver­an­de­ring, maat­skap­li­ke ge­reg­tig­heid, die e­ko­no­mie en/of kor­rup­sie en an­der. Die an­ti-Zu­ma-te­ma was die ge­wild­ste en 41% van die re­spon­den­te het dit as die re­de aan­ge­dui.

Maar om an­ti-Zu­ma te wees is nie ge­lyk aan an­ti-ANC nie. ’n Klomp re­spon­den­te het dit dui­de­lik ge­stel dat hul­le teen Zu­ma ge­kant is en nie teen die ANC nie.

’n Af­ge­tre­de 58-ja­ri­ge wit man van Cen­tu­ri­on het by­voor­beeld ge­sê hy was by die op­tog om al­le Suid-A­fri­ka­ners te on­der­steun om

van die Zup­tas (Zu­ma en die Gup­tas) ont­slae te raak, nie van die ANC nie.

’n Swart vrou (42) van Be­no­ni, wat vir haar­self werk, het op haar beurt ge­sê: “Zu­ma moet gaan! Lei­er­skap is nie vir die men­se nie . . . Ek is ’n ANC-on­der­steu­ner, maar ons wil ons ou ANC te­rug­hê.”

By­kans die helf­te (48%) van die swart re­spon­den­te het an­ti-Zu­ma­ge­voe­lens ge­op­per. Dit was op een na die al­ge­meen­ste ant­woord on­der wit men­se (26%). Die naas­al­ge­meen­ste te­ma oor die al­ge­meen, en die al­ge­meen­ste on­der wit men­se, was maat­skap­li­ke ge­reg­tig­heid.

Dit het ’n wye reeks per­spek­tie­we om­vat. ’n Huis­vrou (48) van Cen­tu­ri­on het by­voor­beeld ge­sê “be­las­ting­geld . . . word nie ge­bruik om arm men­se te help nie. Zu­ma mis­bruik ons geld, die ar­mes word ar­mer. Men­se wat ge­st­rug­gle het, het nie hier­voor ge­sterf nie!”

An­der re­spon­den­te het hul kom­mer oor maat­skap­li­ke ge­reg­tig­heid rond­om ’n reg­te-ge­gron­de dis­koers uit­ge­spreek.

’n Swart stu­dent (22) van die P­re­to­ri­a­se woon­buurt Fa­e­rie G­len het ge­sê hy is by die op­tog “ter ver­de­di­ging van die Grond­wet”. An­der het die toe­koms van hul kin­ders as die re­de ge­noem.

Die der­de al­ge­meen­ste te­ma was kom­mer oor die e­ko­no­mie en/of kor­rup­sie. ’n Swart be­dryfs­be­stuur­der (33) van Rand­burg het ge­sê: “My ma is ’n staats­amp­te­naar – haar pen­si­oen­fonds gaan be­steel word en dit is nie hul geld nie. Geen lei­er­skap in hier­die land. Staat is kor­rup. Rom­mel­sta­tus.”

Vroue was ef­fens min­der ge­neig as mans om kwes­sies oor die e­ko­no­mie en/of kor­rup­sie te op­per. ’n Be­hoef­te aan ver­an­de­ring was 11% van die re­spon­den­te se re­de vir deel­na­me.

Daar kon tot geen be­te­ke­nis­vol­le ge­volg­trek­king ge­kom word oor re­des vir deel­na­me per klas nie, bloot om­dat die aan­tal wer­kers­klas-deel­ne­mers aan die pei­ling te klein was om e­ni­ge ge­volg­trek­kings te maak.

Toe­koms voor­uit­sig­te

Die mees­te van die re­spon­den­te was nie deel van e­ni­ge po­li­tie­ke groe­pe­ring nie en die mees­te (57%) het ge­sê hul­le het die op­tog saam met vrien­de en fa­mi­lie­le­de by­ge­woon, ter­wyl so­wat ’n kwart (23%) ge­sê het hul­le het al­leen ge­kom.

Die tyd sal leer of hier­die los­se net­werk van men­se in staat sal wees om ’n kol­lek­tie­we be­we­ging tot stand te bring en vol te hou.

Soos an­der kom­men­ta­tors uit­ge­lig het, is dit on­waar­skyn­lik dat ’n be­we­ging wat net op die ver­wy­de­ring van Zu­ma fo­kus, die maat­skap­lik-e­ko­no­mie­se ver­an­de­ring sal kan bring wat feit­lik daag­liks deur arm, wer­kers­klas-be­to­gers in die land se hoof­saak­lik swart towns­hips en in­for­me­le ne­der­set­tings ge­ëis word.

Kan kom­mer oor die pen­si­oe­ne van staats­amp­te­na­re ver­e­nig word met die diens­le­we­ring sei­se van die­self­de staats­amp­te­na­re?

Ons sal moet sien . . .

■ Hier­die stuk het oor­spronk­lik op www.the­con­ver­sa­ti­on.com ver­skyn. ■ Run­ci­man is ’n se­ni­or na­vor­ser by die sen­trum vir maat­skap­li­ke ver­an­de­ring by die U­ni­ver­si­teit van Jo­han­nes­burg, N­ku­na is ’n do­sent by die de­par­te­ment kom­mu­ni­ka­sie we­ten­skap aan die U­ni­ver­si­teit van P­re­to­ria en Fras­si­nel­li is’ n me­de­pro­fes­sor in kom­mu­ni­ka­sie stu­dies aan die U­ni­ver­si­teit van Jo­han­nes­burg.

Die mees­te van die re­spon­den­te was nie deel van e­ni­ge po­li­tie­ke groe­pe­ring nie.

Fo­to: T­HEM­BA HADEBE | AP

Hul­le wil niks weet van p­res. Ja­cob Zu­ma nie. Be­to­gers in P­re­to­ria het op Vry­heids­dag hul mis­noeë met Suid­A­fri­ka se pre­si­dent te ken­ne ge­gee.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.