A­fri­kaan­se sa­ke­man­ne steun Dla­mi­ni­Zu­ma

Beeld - - Middelblad -

Die re­de waar­om daar so­waar ’n groep A­fri­kaan­se sa­ke­man­ne is wat dr. N­ko­sa­za­na Dla­mi­ni­Zu­ma as die vol­gen­de pre­si­dent on­der­steun, het al­les te doen met kern­krag kon­trak­te.

Hul­le het groot geld­maak­plan­ne met al die on­der­steu­nen­de diens­te wat ge­le­wer sal moet word om kern­krag­sta­sies op te rig. Hul­le vrees dat adj.p­res. Cy­ril Ra­map­ho­sa vier­kant in die pad van die Zup­tauit­rol­plan staan. Die af­dan­king van Pra­vin Gord­han, rom­mel sta­tus, staat s ka­ping end i eon be­kos­tig­baar­heid van die kern­krag plan skeel hul­le min. Dis man­ne wie se ba­tes lank­al uit die land is en wat hul maat­skap­pye in Mau­ri­ti­us of el­ders gaan re­gis­treer het. Suid­A­fri­ka is vir hul­le ’n son­ni­ge bly­plek – vir ’n deel van die jaar – en ’n plek om nog ’n laas­te geld­jie te maak. Vol­gens Lood se ja­re lan­ge bron in sa­ke­krin­ge ver­ga­der hul­le in Jo­han­nes­burg. Ge­luk­kig het die ho­we hul­le en hul kern­plan vir eers be­hoor­lik ge­stuit.

Comments

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.