Gi­ga­ba se nu­we ‘u­ni­form’

Beeld - - Middelblad -

Ma­lu­si Gi­ga­ba, p­res. Ja­cob Zu­ma se met die hand uit­ge­soek­te mi­nis­ter van fi­nan­sies, het in 2014 met dié u­ni­form, wat SAL­vlie­ë­niers dra, op­ge­daag by die par­le­ment s o­pe­ning. Hy was toe mi­nis­ter van o­pen­ba­re on­der­ne­mings, waar­on­der die SAL in­ge­deel is. Dees­dae dra hy baie net­jie­se en duur­sa­me pak­ke – moont­lik om­dat hy dit sien as die “u­ni­form” wat by ’n mi­nis­ter van fi­nan­sies pas. Nes die Gup­tas.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.