Ber­ning kan boe­ke wen

Beeld - - Middelblad -

Een per­soon is glad nie ver­baas nie dat Fi­ki­le M­ba­lu­la, mi­nis­ter van po­li­sie, vra dat po­li­sie­le­de nie moet hui­wer om op boos­wig­te te skiet nie. Dit is Coen Swart van Van­der­bijl­park. Hy wys daar­op dat die ein­ste M­ba­lu­la die S­pring­bok­ke na hul vo­ri­ge Wê­reld­be­ker­toernooi af­ge­sien het met die bood­skap: “Moer hul­le, blik­sem hul­le!” In­te­res­san­ter vir Lood is die mi­nis­ter se twis met Ber­ning Nt­le­me­za, wat as Val­ke­hoof deur die reg­bank in die pad ge­steek is.

Coen kry sy Beeld S­pe­le­tjies­boek en daar is twee vir Ber­ning op die spel as die be­weer­de af­dreig­leg­gers, wat hy oor hoog­ge­plaas­te ANC’s het, on­der Lood se voor­deur­mat be­land.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.