Per­so­ne van die Week

Beeld - - Middelblad -

RAAKVATTER:

Mat­hews P­ho­sa. Hy­self sal se­ker­lik be­sef dat sy “toe­tre­de” tot die ANC­lei­er­stryd ten bes­te hoogs sim­bo­lies is na­dat ’n tak hom be­noem het. Maar hy bly die ANC­pot roer.

NAT VADOEK:

Col­len Mai­ne, die ANC­jeug­li­ga se voor­sit­ter, ook be­kend as Oros. Hy wil nou Ra­map­ho­sa se ver­ga­de­rings laat ont­wrig om­dat Co­sa­tu­on­der­steu­ners Zu­ma ver­jaag het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.