Re­des vir voor­keur

Beeld - - Sakenuus -

Waar­om is kon­tant ko­ning?

Die re­des wat men­se aan­gee waar­om hul­le eer­der kon­tant ge­bruik, is:

■ Dit bied a­no­ni­mi­teit;

■ Dis ge­rief­li­ker en men­se voel dis “vei­li­ger”;

■ Dit is vin­ni­ger vir be­ta­lings; en

■ Men­se dink dis “goed­ko­per” (met ver­wy­sing na die reg­streek­se kos­te).

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.