Exx­a­ro vor­der met sy SEB­plan­ne

Beeld - - Sakenuus - El­vi­ra Wood

Exx­a­ro sê hy vor­der goed met sy plan­ne vir swart e­ko­no­mie­se be­mag­ti­ging (SEB).

Exx­a­ro het op 22 No­vem­ber ge­sê dat MS333, sy SEB-ven­noot wat ’n de­ka­de ge­le­de ge­skep is toe hy op die JSE ge­no­teer het, sy be­lang van 50,19% gaan ver­koop.

Exx­a­ro gaan nou ’n SEB­struk­tuur skep waar­vol­gens 30% van Exx­a­ro in swart be­sit sal wees.

“Exx­a­ro en MS333 het oor­een­ge­kom op die nu­we SEB-tran­sak­sie se voor­waar­des en die vo­ri­ge tran­sak­sie se af­wen­te­ling,” sê Exx­a­ro in ’n ver­kla­ring. Die tran­sak­sie sal na ver­wag­ting teen 30 Ju­lie af­ge­han­del wees.

Die nu­we struk­tuur waar­vol­gens Exx­a­ro se nu­we SEB­ven­noot ’n 30%-be­lang sal hê in dié maat­skap­py wat steen­kool aan E­s­kom le­wer, is meer as die 26% soos in die Myn­bou­hand­ves ver­eis word, maar min­der as die 50% waar­op E­s­kom aan­dring.

Mats­he­la Ko­ko, waar­ne­men­de uit­voe­ren­de hoof van E­s­kom, het Exx­a­ro se be­sluit be­stem­pel as ’n klap in die krag­voor­sie­ner se ge­sig ná wat E­s­kom ge­doen het om “hom te on­der­steun”.

Mxo­li­si M­go­jo, uit­voe­ren­de hoof van Exx­a­ro, het in Fe­bru­a­rie op die myn­bou-in­da­ba in Kaap­stad ge­sê daar moet weer ge­kyk word na die ma­nier waar­op SEB in die myn­bou­sek­tor han­teer word. Vol­gens M­go­jo is die blo­te toe­ken­ning van aan­de­le aan ’n maat­skap­py in swart be­heer nie wa­re swart­be­mag­ti­ging nie. “SEB gaan daar­oor dat maat­skap­pye ná ’n ruk on­af­hank­lik kan funk­si­o­neer, self sa­ke kan doen en wel­vaart kan skep,” sê hy.

Mxo­li­si M­go­jo

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.