Wat sit ag­ter die C­hee­tahs se skui­we?

Beeld - - Sport -

Die C­hee­tahs se plan om die High­lan­ders met ’n paar o­ën­skyn­lik klei­ner spe­lers in hul Su­per­rug­by-wed­stryd mô­re-aand in Bloem­fon­tein te pak, het die wenk­broue laat lig toe die span gis­ter aan­ge­kon­dig is.

Na­dat die ver­de­di­ging kwaai ge­lol het teen die Cru­sa­ders, kan vrae ge­vra word oor die keu­se van som­mi­ge spe­lers on­der die se­we skui­we wat ge­maak is. Of bê­re die brei­er, Fran­co S­mith, sy “swaar­ge­wig­te” vir la­ter in die wed­stryd?

Die C­hee­tahs sal met ’n nu­we ska­kel­paar, F­red Zei­lin­ga en Ti­an Mey­er, uit­draf, met Niel Marais en S­haun Ven­ter wat die e­nig­ste ag­ter­spe­lers op die plaasvervangers ban kis.

Die veel­sy­di­ge Wil­li­am S­mal­lS­mith is hoof­saak­lik ’n bin­ne­sen­ter en dit is vol­gens S­mith, die hoof­re­de hoe­kom hy bo C­lin­ton Swart in die plek van die be­seer­de Ni­co Lee ge­kies is.

Swart het Lee in die vo­ri­ge wed­stryd as ’n plaas­ver­van­ger ver­vang.

“Ons het S­mall-S­mith teen die Bul­le uit po­si­sie op vleu­el ge­kies en hy het nie ’n voet ver­keerd ge­sit nie. Hy bring ver­nu­wing wat ons in ’n lang tyd nie ge­had het nie en ek is op­ge­won­de daar­oor,” sê S­mith.

Hy sê hy het met Swart ge­sels en aan hom ver­dui­de­lik hoe­kom hy S­mall-S­mith in­span. “Daar is spe­si­fie­ke din­ge op ver­de­di­ging waar­aan hy (Swart) moet werk.”

Voor­langs skuif Carl We­ge­ner na vier­slot, ter­wyl Fran­cois Uys sy slot­maat is. Ar­mandt Kos­ter is die plaas­ver­van­ger-slot.

Tier S­choe­man, wat ver­le­de week agt­ste­man ge­speel het, skuif na flank in die plek van U­zair Cas­siem, wat ’n plaas­ver­van­ger is. Hen­co Ven­ter word weer in­ge­span op nom­mer agt.

Swart, Ru­an van Rens­burg, Da­nie Mie­nie en Ja­c­ques du Toit sal Sa­ter­dag saam met die 23-tal na Nieu-See­land ver­trek.

■ C­hee­tahs: Clay­ton Blom­me­tjies, Ser­ge­al Pe­ter­sen, Fran­cois Ven­ter (k), Wil­li­am S­mal­lS­mith, Ray­mond R­hu­le, F­red Zei­lin­ga, Ti­an Mey­er, Hen­co Ven­ter, Ou­pa Mo­ho­je, Tier S­choe­man, Fran­cois Uys, Carl Weg­ner, Ara­nos Coet­zee, Tor­sten van Jaars­veld, Ox N­che. PLAASVERVANGERS: E­land­ré Hug­gett, C­har­les Marais, Tom Bo­tha, Ar­mandt Kos­ter, U­zair Cas­siem, Niell Jor­daan, S­haun Ven­ter, Niel Marais.

High­lan­ders: Matt Fad­des, Wai­sa­ke Na­ho­lo, Ma­la­kai Fe­ki­toa, Rob T­homp­son, Pa­trick Os­bor­ne, Mar­ty Banks, Aa­ron S­mith, Lu­ke W­hi­te­lock (m/k), Dil­lon Hunt, Li­am S­qui­re, Tom Frank­lin, Joe W­heeler, Si­o­suia Ha­la­nu­ko­nu­ka, Li­am Colt­man, Da­niel Lie­nert­Bro­wn. PLAASVERVANGERS: Ash Dixon (m/k), Aki Sei­u­li, Si­a­te To­ko­la­hi, El­li­ot Dixon, Ga­reth E­vans, Kay­ne Ham­ming­ton, F­lect­her S­mith, Ri­chard Buck­man.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.