Keur­ders be­sorg oor nóg ’n All Black

Beeld - - Sport -

Die All Black-ha­ker Da­ne Co­les is in ’n stryd teen die tyd ge­wik­kel om fiks te wees vir die toets­reeks teen die B­rit­se en Ier­se Leeus na­dat sy Su­per rug­by af­rig­ter ge­sê het hy suk­kel nou met die simp­to­me van har­sing­skud­ding.

Die Hur­ri­ca­nes se kap­tein is bui­te ak­sie se­dert hy die veld op 18 Maart met ’n knie­be­se­ring ver­laat het in sy span se se­ge met 41-15 oor die High­lan­ders.

Hy het hier­na sy kuit in ’n oe­fen­ses­sie be­seer, wat sy te­rug­keer be­lem­mer het, maar Chris Boyd, die af­rig­ter, het gis­ter be­ves­tig hy kry nou hoof­pyn wan­neer hy oe­fen.

Die Hur­ri­ca­nes speel mô­re in Wel­ling­ton teen die S­tor­mers.

“Hy volg nou die pro­to­kol vir ie­mand wat met har­sing­skud­ding suk­kel.”

Vol­gens Boyd het die Hur­ri­ca­nes geen i­dee wan­neer Co­les die be­se­ring op­ge­doen het wat ge­lei het tot die simp­to­me van har­sing­skud­ding nie.

“Ons weet eer­lik­waar nie waar daar­die simp­to­me van­daan kom nie.

“Ons het na die Hi g h land ers­wed­stryd ge­kyk, wat die laas­te een was wat hy ge­speel het. Hy het ná die krag­me­ting nie e­ni­ge simp­to­me van har­sing­skud­ding ge­toon nie.”

Co­les is nie die e­nig­ste All Black oor wie die na­si­o­na­le keur­ders be­kom­merd is nie.

Kie­ran Re­ad, die All Blacks se kap­tein, se ge­breek­te duim is ge­o­pe­reer en hy is vir tot ses we­ke bui­te ak­sie, ter­wyl sy me­de-los­voor­spe­ler Je­ro­me Kai­no her­stel van ’n knie­o­pe­ra­sie en vir die­self­de tyd­perk op die kruk­ke­lys gaan wees.

Die heel­ag­ter Ben S­mith suk­kel met ’n en­kel­be­se­ring en die bui­te ag­ter­spe­lers Is­rael Dag g (knie) en Ne­he Mil­ner-S­kud­der (voet) is nog op die her­stel­pad.

Die B­rit­se en Ier­se Leeus se toer be­gin op 3 Ju­nie.

Fo­to: GETTY IMAGES

Da­ne Co­les

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.