Car­ter ver­dien R21,75 mil­joen per sei­soen

Beeld - - Sport - – S­port24

Die voor­ma­li­ge All Black­los­ska­kel Dan Car­ter is na be­rig word die hoogs be­taal­de s­pe­ler in die Fran­se Top14­li­ga, ter­wyl Du­a­ne Ver­meu­len die mees­te van die Suid­A­fri­ka­ners ver­dien.

Vol­gens die Fran­se rug­by­blad Mi­di O­lym­pi­que ver­dien Car­ter – wat vir Ra­cing 92 in Pa­rys uit­draf – €1,5 mil­joen (so­wat R21,75 mil­joen) per sei­soen.

Bui­te­lan­ders oor­heers die lys van top­ver­die­ners in Frank­ryk. Car­ter word ge­volg deur ’n trio van Tou­lon, met die Aus­sie Matt

Gi­teau

(€700 00

0/

R10,1 m.),

SA se

Du­a­ne

Ver­meu­len

(€600 000

/R8,7 m.) en die Wal­lie­ser Leigh Half­pen­ny (€600 000/ R8,7 m.) wat ook al die pad na die bank lag.

Die Bok­ha­ker Bis­marck du P­les­sis (Mont­pel­lier), die Ki­wi’s Co­lin Sla­de (Pau) en Ma’a No­nu (Tou­lon), die I­ta­li­a­ner Ser­gio Pa­ris­se (S­ta­de Français) en Sa­moa se Cen­sus John­ston (Tou­lou­se) ver­dien al­mal so­wat €500 000 (R7,2 m.) per sei­soen.

Vol­gens Rug­by Ra­ma ver­dien Bry­an Ha­ba­na (Tou­lon) en Gio A­plon (G­re­no­ble) so­wat €300 000 (R4,3 m.) per sei­soen.

HOOGSBETAALDE Dan Car­ter

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.