Kan­ker eis Da­vid Kon­za­ni, ve­te­raan­gholf­spe­ler

Beeld - - Sport -

Die Suid­A­fri­kaan­se a­ma­teur­gholf­ge­meen­skap het gis­ter “een van sy guns­te­ling­seuns” ge­groet.

Da­vid Kon­za­ni (55), een van die land se voor­ste se­ni­or spe­lers, is ná ’n lang stryd teen kan­ker oor­le­de.

“Ek wil my in­ni­ge me­de­lye met Da­vid se vrou, fa­mi­lie, vrien­de en die Oos­te­li­ke Pro­vin­sie­ghol­fu­nie be­tuig,” het Ge­off Tay­lor, pre­si­dent van die SA Gholf­ver­e­ni­ging, ge­sê.

“Gholf het een van sy guns­te­ling­ seuns ver­loor en die Oos­te­li­ke Pro­vin­sie se a­ma­teur­gholf­ge­meen­skap een van sy bes­te se­ni­or spe­lers.

“Da­vid het be­wys dat gholf nie ’n ou­der­doms­be­per­king het nie. In 2014, op 52, het hy teen spe­lers wat die helf­te jon­ger as hy was deel­ge­neem en agt pun­te in­ge­sa­mel wat die Oos­te­li­ke Pro­vin­sie in staat ge­stel het om pro­mo­sie te ver­werf by die SuidA­fri­kaan­se Pro­vin­si­a­le Toernooi by We­st­la­ke.” – S­port­re­dak­sie

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.