Ki­wi’s sê die tyd is ryp vir nu­we Cru­sa­ders­tuis­te

Beeld - - Sport -

Die Cru­sa­ders, die se­we­ma­li­ge Su­per­rug­by­kam­pi­oen, kan in die na­bye toe­koms met ’n splin­ter­nu­we tuis­veld in Chris­t­church, Nieu­See­land, spog.

Nuus dat die re­ge­ring op­drag ge­gee het vir ’n uit­voer­baar­heid­stu­die vir ’n nu­we veel­doe­li­ge sta­di­um in Chris­t­church, is deur die Cru­sa­ders ver­wel­kom.

Die span speel sy tuis­wed­stry­de in die AMI­sta­di­on in Chris­t­church na­dat die Ja­de­sta­di­on in 2011 erg deur ’n aard­be­wing be­ska­dig is en on­vei­lig ver­klaar is.

Die AMI­sta­di­on, wat bin­ne 100 dae op­ge­rig is, het plek vir net

18 000 toe­skou­ers.

Al­te­saam 94% van die re­spon­den­te wat in 2015 aan ’n amp­te­li­ke pei­ling deur die plaas­li­ke re­ge­ring deel­ge­neem het, glo dat Chris­t­church ’n mo­der­ne bui­te­lug­a­re­na be­no­dig. So­wat 91% van die re­spon­den­te glo dit moet veel­doe­lig wees.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.