HYUN­DAI C­RE­TA

Beeld - - Motors -

Uit die land net so skuins suid van Ja­pan waar hond­vleis nog as ’n fyn­proe­wers­dis be­skou word, kom die Hyun­dai C­re­ta (hoe­wel hy eint­lik in In­dië ge­bou word). Op sy beurt ver­toon hy soos ’n af­ge­blaas­de weer­ga­we van sy groot­boet, die San­ta Fe. Teen­oor sy meer mo­der­ne me­de­din­gers wys die C­re­ta reeds sy ja­re. Ont­hou, hy is al in 2014 op die Bei­jing­se mo­tor­skou be­kend ge­stel en kort daar­na oor­see be­mark.

Nog­tans maak dié Ko­re­aan

OF OOR­WEEG DIÉ . . .

Hoe­wel geen­een van die bo­ge­noem­de drie voer­tuie in Suid-A­fri­ka met vier­wiel­aan­dry­wing aan­ge­bied word nie, is hier­die funk­sie wel vir elk­een oor­see be­skik­baar. Nou hoe dan ge­maak as jy dan tóg vier­trek in jou sag­te sport­nuts soek – en teen die­self­de prys?

Rond­om die R350 000kerf kan jy ’n nu­we­ge­ne­ra­sie­jaar oue Nis­san X­Trail aan­skaf.

Hy’s heel­wat gro­ter as hier­die drie ul­tra-kom­pak­te so tus­sen­deur die plooi­tjies ’n sterk saak uit met sy hoë stan­daard-spe­si­fi­ka­sie­vlak­ke :’ n bo­ge­mid­del­de grond­vry­hoog­te van 190 mm, ses­tien duim al­looi­wie­le ,’ n vyf duim raak skerm met Bl u et o ot hkop­pe­ling

stads­nui­ter­tjies, so eer­lik soos jou ou­der­ling en so a­na­loog soos pyp­rook.

Niks ge-huts­mer­ke nie, niks ge-twiet of ge-twat nie, en be­slis niks ge-fop­nuus nie. An­der al­ter­na­tie­we? Pro­beer die Ford Eco­ en sa­tel­liet na­vi­ga­sie, (kuns) leer be­kleed­sel ,’ n ge­ïn­te­greer­de ka­me­ra in die tru­s­pi­ëel vir wan­neer jy wil te­rug­stoot en selfs van daai lig­te wat om die draai loer so­dra jy die stuur­wiel be­gin draai.

Die C­re­ta is ver­kryg­baar óf met ’n 1,6-li­ter pe­trol(met 90 kW en

150 Nm) óf ’n die­sel­en­jin (94 kW en 260 Nm) met die keu­se van’ n ses spoed­hand­ra­tof’ n ou­to­ma­tie­se rat­kas, en kos on­der­skei­de­lik R320 000, R340 000 en R370 000.

Sport

(hoe­wel net brand­weer­man­ne en waag­hal­se dees­dae Fords koop), die Re­nault Dus­ter, Jeep Re­ne­ga­de of die klas­lei­er Max­da CX-3.

S­tof tot s­tof

Wat pas jou die bes­te? Die mo­der­ne le­we word ge­ken­merk deur ’n ge­jaag na kits­op­los­sings wat dik­wels kort daar­na plot­se­ling ont­mas­ker word as fol­te­ren­de kom­pro­mis­se. Om ’n kar te koop is die­self­de; al­les hang af van waar­mee jy kan saam­leef.

Hyun­dai C­re­ta Hyun­dai se gro­te­ri­ge C­re­ta. Fo­to’s: QUICKPIC

Ford E­coS­port Ford E­coS­port

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.