Dié i­ko­nie­se ren­ne al baie ja­re ge­hou

Beeld - - Motorsport -

Heu­wel­ren­ne moet eint­lik op­draan­dren­ne ge­noem word.

Dit is wan­neer ja­ers een­een teen die stop­hor­lo­sie teen ’n kop­pie op­jaag.

Heu­wel­ren­ne (En­gels: hil­l­climbs) het hul oor­sprong in Frank­ryk, waar die eer­ste ren op 31 Ja­nu­a­rie 1897 in Ni­ce ge­hou is.

Die heu­wel­ren wat jaar­liks by S­hels­ley Walsh in Wor­ces­ters­hi­re in En­ge­land ge­hou word, is die wê­reld se oud­ste mo­tor­sport­by­een­koms steeds op die oor­spronk­li­ke baan ge­hou word – van 1905 tot nou. Die Knys­na-heu­wel­ren word se­dert 2009 el­ke jaar in Mei aan­ge­bied (be­hal­we in 2013, toe geen ren plaas­ge­vind het nie).

Die ren be­gin mô­re.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.