7 nu­we LP’s in­ge­hul­dig

Beeld - - Nuus - – P­hil­da Es­sop

Se­we nu­we par­le­ments­le­de, ses van die ANC en een van die DA, is gis­ter in­ge­hul­dig, hoof­saak­lik in die pos­te wat va­kant ge­raak het ná p­res. Ja­cob Zu­ma se ka­bi­net­s­kom­me­ling op 31 Maart.

Die nu­we ANC-LP’s is Ra­chel A­dams, Ja­bu Du­be, Si­man­ga M­buy­a­ne, Te­ren­ce M­pan­za, M­bu­le­lo N­kon­zo en Le­ra­to T­heko en die nu­we DA-LP G­ha­leb Ca­cha­lia, wat die par­ty se bur­ge­mees­ter­skan­di­daat in die E­kur­hu­le­ni-me­tro was.

Drie voor­ma­li­ge mi­nis­ters, Di­puo Pe­ters, adv. N­go­a­ko Ra­mat­l­ho­di en Ti­na Joe­mat-Pet­ters­son, en twee ad­junk­mi­nis­ters, M­ce­bi­si Jo­nas en Re­joi­ce Ma­bud­af­ha­si, het as ANCLP’s be­dank na­dat Zu­ma hul­le uit sy ka­bi­net ge­skop het.

G­ha­leb Ca­cha­lia Fo­to: DEON RAATH

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.