Kaar­tjie­ver­ko­pe vir In­ni­bos o­pen

Beeld - - Nuus -

Die kaar­tjie­ver­ko­pe vir die In­ni­bos La­e­veld Na­si­o­na­le Kuns­te­fees, wat van­jaar van

5 tot 8 Ju­lie in M­bom­be­la (Nel­spruit) plaas­vind, o­pen van­dag by Com­pu­tic­ket.

Die fees is on­langs vir die der­de keer op die kykNET Fi­ës­ta­prys­uit­de­lings­aand aan­ge­wys as Suid-A­fri­ka se ge­wild­ste kuns­te­fees.

Fees­ter­rein­kaart­jies en gou­e­sir­kel­kaart­jies vir die S­tan­dard Bank Hoof­ver­hoog­kon­ser­te, wat el­ke aand op die fees­ter­rein plaas­vind, is van van­dag af te koop.

Die to­neel­pro­gram sluit pro­duk­sies in soos Sor­ry Miss Dai­sy met San­dra Prins­loo en John Ka­ni, Fie­la se kind met S­ha­leen Sur­tie-Ri­chards as Fie­la en Ko­ö­pe­ra­sie­sto­ries met on­der an­de­re Chris van Nie­kerk en Mar­git Mey­er-R­ö­den­beck in die rol­ver­de­ling.

Daar is boek­ge­sprek­ke by die ATKV Boe­ke-oa­se, die Boe­keCra­wl na Kaap­se­hoop, as­ook ’n nu­we Lek­ker­lag-Ko­me­die-cra­wl met kuns­te­naars soos S­chalk Be­zui­den­hout en Cas­per de V­ries.

Op die mu­siek­front kan fees­gan­gers uit­sien na El­vis Blue met sy pro­duk­sie Kaal, Jak de Pries­ter in 15 jaar met kla­vier en ki­taar en S­tef Bos met sy pro­duk­sie Bos in­nie bos. ■ Vir vol­le­di­ge be­son­der­he­de oor In­ni­bos se pro­gram, be­soek www.in­ni­bos.co.za.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.