W­Kaap is ves­ting vir ras­sis­te – ANC­LPW

Beeld - - Nuus - Ja­son Fe­lix

Die Wes-Kaap het ’n ves­ting vir ras­sis­te ge­word.

Die ver­druk­ker van gis­ter kan nie van­dag die ver­los­ser wees nie.

Die ANC steel vir sy eie sak en die ar­mes moet ly.

Sul­ke aan­ty­gings het gis­ter in die Wes-Kaap­se wet­ge­wer ge­vlieg in re­ak­sie op ’n de­bat oor trans­for­ma­sie in die Wes-Kaap­se re­ge­ring.

Die de­bat was vu­rig en tal­le pun­te van or­de is ge­lug.

“Die goeie be­doe­lings van die ANC-re­ge­ring word voort­du­rend on­der­myn deur die­ge­ne wat teen­re­vo­lu­si­o­nêr is,” sê K­ha­ya Ma­gaxa, ANC-lei­er in die wet­ge­wer.

“On­der die DA-be­heer­de pro­vin­si­a­le re­ge­ring het die pro­vin­sie ’n ves­ting vir ras­sis­te ge­word. Ras­sis­me is sis­te­mies en ge­ïn­sti­tu­si­o­na­li­seer.”

Daar is ho­pe voor­beel­de van ras­sis­me on­der die wa­ken­de oog van He­len Zille, sê hy en ver­wys na die twiets waar­in sy skyn­baar ko­lo­ni­a­lis­me ver­de­dig het.

“Meer on­langs het sy haar aan­bid­ding van die ko­lo­ni­a­le dae be­kend ge­maak. Die kie­sers sal nie die DA se on­kun­de oor­sien nie.

“Die DA-ve­te­raan Doug­las Gib­son het self ge­sê Zille se dae is ge­tel en sy moet af­tree. Ek wil dit ver­der neem: Sy moet be­dank of sy moet af­ge­dank word.”

Dit is dui­de­lik dat DA-raads­le­de en LP’s haar voor­beeld volg, sê hy. “Kyk maar na die DA-raads­le­de in See­punt en Hout­baai. Hier­die pro­vin­sie is ras­sis­ties en ons pak die skuld op He­len Zille.”

Fer­lon Chris­ti­ans, ACDPLPW, sê Zille kan nie die skuld kry nie.

“Daar is geen plek vir ras­sis­me in Suid-A­fri­ka nie. Dit is ’n

feit. Maar ons kan nie die skuld op die pre­mier pak nie.

“Ons as po­li­ti­ci moet ’n voor­beeld stel. Ons kan nie aan­hou om hier­die de­bat­te te voer nie. Daar is men­se daar bui­te wat ver­moor word ter­wyl ons ’n de­bat oor hier­die din­ge voer. Die ANC moet op­hou om die ras­se­kaart te ge­bruik,” sê hy.

Bong­in­ko­si Ma­di­ki­ze­la, DALUR vir be­hui­sing, sê die ANC het ook geen­sins die sa­me­le­wing ge­trans­for­meer of swart men­se be­mag­tig nie.

“Jul­le steel vir jul eie sak en die arm men­se moet daar­on­der ly. Dit is al wat jul­le doen.”

Ca­me­ron Dug­mo­re, ANCLPW, sê Zille se uit­la­tings oor ko­lo­ni­a­lis­me maak men­se seer.

“Kyk na haar twiets oor men­se van die Oos-Kaap wat sy as vlug­te­lin­ge be­stem­pel het. Daar was nog geen eer­ba­re ver­sko­ning daar­voor nie. Dit maak men­se seer,” sê hy.

Alan Win­de, DA-LUR vir e­ko­no­mie­se ge­leent­he­de, sê die ANC-skip sink saam met sy kap­tein.

Ber­nard Jo­sep­hs, EFF-LPW, sê die ver­druk­ker van gis­ter kan nie van­dag die ver­los­ser wees nie.

Zille het nie self op die de­bat ge­re­a­geer nie, maar het ver­skeie ke­re op­ge­staan en ’n punt van or­de ge­stel. Sy het ook deur­gaans kom­men­taar ge­le­wer ter­wyl die spre­kers oor haar ge­praat het.

He­len Zille Fo­to: JAN GER­BER

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.