S­tem­wer­we­ry: Hos­pi­taal­hoë ge­tug

Beeld - - Nuus -

Hy is te­vre­de dat daar dis­si­pli­nêr op­ge­tree is teen ’n be­stuur­der van die Tem­bi­sa-hos­pi­taal aan die Oos-Rand wat haar sel­foon ge­bruik het om op ’n in­ter­ne W­hat­sApp-groep van die hos­pi­taal vir die ANC stem­me te werf.

So sê Jack Bloom, DA-woord­voer­der oor ge­sond­heid in die Gau­teng­se pro­vin­si­a­le wet­ge­wer.

Hy het ’n klag by die S­taats­diens­kom­mis­sie in­ge­dien na­dat Li­na M­mat­li, die hos­pi­taal se kor­po­ra­tie­we be­stuur­der, die W­hat­sApp-bood­skap en­ke­le dae voor ver­le­de jaar se mu­ni­si­pa­le ver­kie­sing ge­stuur en men­se in

die groep aan­ge­moe­dig het om vir die ANC te stem.

Hy be­stem­pel haar op­tre­de as “on­van­pas” en as ’n oor­tre­ding van die re­gu­la­sies vir staats­amp­te­na­re.

Die S­taats­diens­kom­mis­sie stel voor dat daar teen M­mat­li op­ge­tree word.

Dr. G­wen Ra­mokg­o­pa, Gau­teng­se LUR vir ge­sond­heid, het in ant­woord op ’n ge­skre­we vraag van Bloom ge­ant­woord dat M­mat­li op 17 Maart ver­hoor is.

Bloom het die S­taats­diens­kom­mis­sie en die de­par­te­ment van ge­sond­heid ge­loof vir hul op­tre­de.

Die Gau­teng­se de­par­te­ment van ge­sond­heid kon nog nie vir kom­men­taar be­reik word nie.

Jack Bloom Fo­to: HER­MAN VERWEY

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.