Moe­nie wag tot gr. 12 – ken­ner

U­ni­ver­si­tei­te ge­bruik dik­wels gr. 11 se pun­te

Beeld - - Nuus - And­rea K­ü­sel

Leer­lin­ge moet gr. 11 net so erns­tig op­neem soos ma­triek.

Dié twee jaar moe­nie as af­son­der­li­ke myl­pa­le be­stem­pel word nie, sê No­la Pay­ne van The In­de­pen­dent In­s­ti­tu­te of E­du­ca­ti­on.

Ver­skeie ter­si­ê­re in­stel­lings gee leer­lin­ge voor­waar­de­li­ke toe­la­ting op grond van hul gr. 11-uit­slae. Daar­om moet leer­lin­ge reeds in gr. 11 werk om die bes­te moont­li­ke pun­te te be­haal.

U­ni­ver­si­teits­aan­soe­ke o­pen in Maart van die ma­triek­jaar, maar teen daar­die tyd is daar nog nie be­dui­den­de ma­triek­pun­te be­skik­baar nie.

In­stel­lings ge­bruik die ek­sa­men­pun­te van jou gr. 11-skool­jaar dik­wels as ’n aan­dui­ding van jou ver­moë, sê Pay­ne.

Om eers in ma­triek hard te be­gin werk, kan te laat wees.

Leer­lin­ge on­der­skat dik­wels die moei­lik­heids­graad van gr. 11 en dink die werk­li­ke uit­da­ging be­gin eers in ma­triek.

“Die werk is net so moei­lik, in­dien nie moei­li­ker nie, as in gr. 12, wat dik­wels as ’n her­sie­nings­jaar be­stem­pel word.

“Baie nu­we werk word in gr. 11 aan­ge­bied en dit kan oor­wel­di­gend raak as jy nie vroeg be­gin by­hou en kon­sep­te so gou moont­lik be­mees­ter nie.”

Leer­lin­ge is te­leur­ge­steld as hul­le in die ma­triek­jaar af­keu­rings­brie­we van ter­si­ê­re in­stel­lings ont­vang.

“As ’n mens eers af­ge­keur is, is dit baie moei­lik om jou aan­soek te laat her­e­va­lu­eer, ver­al vir kur­sus­se waar­na daar ’n groot vraag is en selfs al ver­be­ter jou gr. 12-pun­te dras­ties.”

Sy sê leer­lin­ge wie se aan­soek in hul gr. 11-jaar ver­werp is, het ’n paar op­sies:

■ Doen aan­soek om die­self­de of ’n soort­ge­ly­ke kur­sus by ’n an­der in­stel­ling wat dalk nog plek be­skik­baar het; of

■ Doen aan­soek om ’n an­der soort kwa­li­fi­ka­sie by die­self­de in­stel­ling. ’n Mens kan by­voor­beeld aan­soek doen om toe­la­ting tot ’n ser­ti­fi­kaat- of di­plo­ma­kur­sus in plaas van ’n graad­kur­sus, of vir ’n graad­kur­sus in ’n soort­ge­ly­ke veld.

Daar­by kan leer­lin­ge in gr. 11 die bes­te maak van ’n ge­leent­heid om ek­sa­men­vaar­dig­he­de aan te leer wat hul­le sal help om so goed moont­lik in die ma­trie­k­eind­ek­sa­men te pres­teer.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.