Won­der­li­ke prent, brui­sen­de ak­teurs

Beeld - - Vrydag - Her­man La­te­gan

Lo­ve by C­han­ce Ro­man­tie­se ko­me­die As jou wê­reld rond­om An­gus Bu­chan se saam­trek­ke, die Slag van Bloed­ri­vier en die Vroue-Land­bou­ver­e­ni­ging van Ora­nia wen­tel, moet jy dalk maar van hier­die rom­kom af weg­bly. Die kan­se dat jy aan­klank gaan vind by die oor­we­gend swart rol­ver­de­ling in dié rol­prent is skraal.

Dis ’n won­der­li­ke fliek met jong brui­sen­de ak­teurs wat sexy, sjar­mant en ta­lent­vol is. C­han­ce (A­tand­wa Ka­ni) en Bai­ley (Al­to­vi­se La­wren­ce) be­vind hul­self in At­lan­ta, die Hol­ly­wood van A­me­ri­ka se sui­de.

Al­bei is as­pi­ran­tak­teurs wat naam pro­beer maak in ’n oor­vol be­dryf waar selfs die bes­tes har­de be­ne tand­loos moet kou om te kan oor­leef. Men­se wat dit al ge­doen het, sal weet hoe moei­lik dit is om in ’n nu­we land aan te pas, ver­al in ’n groot en in­ti­mi­de­ren­de su­per­moond­heid.

Hul­le is vreem­de­lin­ge wat me­kaar by ’n ou­di­sie ont­moet, maar her­ken me­kaar se Suid-A­fri­kaan­se ak­sen­te. Weg van die huis en broos in die groot v­reem­de wê­reld dryf hul­le na me­kaar en be­gin ’n ver­hou­ding.

Saam moet hul­le suk­kel om hul self­ver­troue te be­hou om­dat ein­de­lo­se ou­di­sies op niks uit­loop nie. C­han­ce se loop­baan be­gin skie­lik rig­ting kry, ter­wyl Bai­ley s’n rig­ting­loos in ’n stil­te­gor­del vas­sit. Dit ver­oor­saak groot leed, ver­al om­dat C­han­ce bui­ten­spo­rig skyn­self­ver­se­kerd en ram­me­tjie-uit­nek raak.

Ka­ni en La­wren­ce het ’n gui­ti­ge, speel­se en sen­su­e­le e­ner­gie tus­sen me­kaar, en werk goed as ’n oor­tui­gen­de paar­tjie op die sil­wer­doek. Hul spel is krag­tig en vars.

Hier en daar ver­val die fliek in hans­wor­se­ry, maar dit werk heel goed vir hier­die gen­re. Ver­al as die paar­tjie se kleur­vol­le vrien­de be­gin kui­er en kek­kel.

Dis ’n ver­maak­li­ke prent wat ’n suk­ses­vol­le meng­sel van A­me­ri­kaan­se en Suid-A­fri­kaan­se ki­ne­ma­to­gra­fie­se pot­jie­kos op­dis. Die re­gis­seur Sa­mad Da­vis kan ge­rus weer in die toe­koms so iets aan­pak. Dit werk.

■ Met o.a. A­tand­wa Ka­ni en Al­to­vi­se La­wren­ce. Re­gie: Sa­mad Da­vis. 104 mi­nu­te. Ou­der­doms­perk: OLS

A­tand­wa Ka­ni en Al­to­vi­se La­wren­ce in Lo­ve by C­han­ce.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.