Fau­re sluit toer by Pta af

Beeld - - Vrydag - Teré­sa Coet­zee

As jy ’n kind van die 70’s in Suid-A­fri­ka was, sal jy die rock­groep Rab­bitt met sy lied­jies soos “C­har­lie” en “Lo­ne­ly Lo­ner Too” baie goed ont­hou.

Dit was saam met die an­der drie le­de van hier­die groep dat die san­ger Dun­can Fau­re sy eer­ste treë in die kol­lig ge­gee het.

Se­dert­dien het dié ta­lent­vol­le san­ger meer as 100 lied­jies ge­skryf en is in 2014 op­ge­neem in die Rock Go­dz Hall of Fa­me in Las Ve­gas.

Fau­re is tans in die land met ’n na­si­o­na­le mu­siek­toer. Op 13 Mei sluit hy dié toer saam met Mel Bo­tes in die Cen­tu­ri­on-te­a­ter af.

Bo­tes het geen be­kend­stel­ling no­dig nie en staan nie ver­niet be­kend as een van die bes­te o­pe­ra-rock-kuns­te­naars in die land nie.

Wan­neer hy ’n ki­taar in sy han­de neem en die sna­re

be­gin tok­kel, voer hy jou mee na ’n an­der wê­reld van droom, klank en mis­te­rie.

Die kon­sert be­gin om 20:00 en kaart­jies kos R150 per per­soon.

Twee ge­luk­ki­ge Beeld­le­sers

kan elk ’n dub­bel­kaart­jie na dié kon­sert wen. Stuur voor Maan­dag 12:00 e-pos na vry­dag@ me­dia24.com met “Rab­bitt” in die on­der­werp­veld.

Op 13 Mei sluit hy dié toer saam met Mel Bo­tes in die Cen­tu­ri­on­te­a­ter af.

Dun­can Fau­re, wat in Suid­A­fri­ka is en bin­ne­kort in Cen­tu­ri­on in ak­sie is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.