‘Wy­se man’ het nog lang pad om te stap

Beeld - - Kommentaar -

Jan Ven­ter, Bloem­fon­tein

Die pa­leo-an­tro­po­loë plaas Ho­mo sa­piens (wat “wy­se man” be­te­ken) in die­self­de spe­sie as die Ne­an­der­dal­mens en an­der uit­ge­stor­we ho­mi­nie­de saam met ons naas­te oor­le­wen­de sub­fa­mi­lie, die sjim­pan­see, en die go­ril­la, bo­no­bo en o­rang­oe­tang ’n bie­tjie ver­der te­rug.

Maar ge­luk­kig het ons dié voor­sa­te da­rem in ’n he­le paar be­lang­ri­ke op­sig­te ver ag­ter­ge­laat, al moet ons nog ’n lang pad stap om by die wa­re “wy­se man” uit te kom.

S­kep­pings­ver­ha­le – waar­van ver­skeie groot­liks oor­een­stem – kom in feit­lik al­le ge­lo­we voor. Vol­gens die Is­rael­se weer­ga­we is die mens “na die beeld van God” ge­ska­pe. Ek twy­fel sterk oor die oo­reen­koms, aan­ge­sien die mens se son­di­ge aard tans al­les­be­hal­we god­de­lik is.

Of ons oor­sprong te vin­de is in die we­ten­skap of in die s­kep­pings­ver­ha­le, Ho­mo sa­piens het nog ’n baie lang pad om te stap voor­dat ons die top­punt van ons mens­li­ke ont­wik­ke­ling be­reik.

Je­sus het reeds 2 000 jaar ge­le­de vir ons die voor­beeld ge­stel toe hy ge­preek het dat ál­le na­sies, ten spy­te van ver­skil­le in ge­loof, po­li­tiek en an­der oor­tui­gings, in vol­ko­me har­mo­nie en lief­de sal kan saam­leef.

An­ders as van­dag, waar meest­al een ding ge­pre­dik en iets an­ders ge­doen word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.