Uit die Woord

Beeld - - MIddelblad -

God self het ge­sê: “Ek sal jou nooit ver­laat nie, jou nooit in die steek laat nie.” Daar­om kan ons met ver­troue sê: “Die He­re is my hel­per, ek ken geen vrees nie: wat kan ’n mens aan my doen?” – Heb. 13:5-6

Die Gees wat aan jul­le ge­gee is, maak jul­le nie tot sla­we nie en laat jul­le nie weer in vrees le­we nie; nee, jul­le het die Gees ont­vang wat jul­le tot kin­ders van God maak en wat ons tot God laat roep: “Ab­ba!” Dit be­te­ken Va­der. – Rom. 8:15

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.