Krag­ta­rie­we: Moe­nie ju­bel nie, maan Ou­ta

Beeld - - Sake - Han­lie S­tad­ler

Ver­brui­kers moe­nie dink dat mu­ni­si­pa­li­tei­te te­vre­de sal wees om in Ju­lie hul krag­ta­rie­we met 1,88% of min­der te ver­hoog nie.

Vol­gens Ted Blom, di­rek­teur van die Or­ga­ni­sa­sie teen Be­las­ting­mis­bruik (Ou­ta), ver­wag hul­le ’n “mas­sie­we storm­loop van laat aan­soe­ke” van mu­ni­si­pa­li­tei­te wat toe­stem­ming vra om krag­ta­rie­we met méér as dit te ver­hoog.

Die sper­tyd vir dié aan­soe­ke is 1 Ju­nie en mu­ni­si­pa­le krag­ta­rie­we styg op 1 Ju­lie.

Die Na­si­o­na­le E­ner­gie­re­gu­leer­der (Ner­sa) het op 13 A­pril ge­sê mu­ni­si­pa­li­tei­te mag hul ta­rie­we met niks meer as 1,88% ver­hoog nie.

Dít na­dat Ner­sa aan E­s­kom ta­rief­ver­ho­gings van

2,2% toe­ge­staan het.

Mu­ni­si­pa­li­tei­te koop hul krag by E­s­kom en sal dus ef­fek­tie­we­lik nie die ver­ho­gings wat hul­le se­dert A­pril be­taal aan ver­brui­kers kan deur­gee nie.

Mu­ni­si­pa­li­tei­te maak ’n “wins” op krag, wat hul­le vir e­ni­ge an­der uit­ga­wes in­span.

Ner­sa ver­eis wel dat mu­ni­si­pa­li­tei­te min­stens 6% van die geld wat hul­le uit krag­ver­ko­pe in­vor­der aan die in­stand­hou­ding en op­gra­de­ring van die krag­net­werk be­stee. ’n Ver­de­re 10% moet be­stee word aan sa­la­ris­se vir men­se wat aan die krag­net­werk werk.

Blom sê Suid-A­fri­ka het meer as 280 mu­ni­si­pa­li­tei­te en baie van hul­le het waar­skyn­lik ge­hoop op ’n nog groot sty­ging in hul in­kom­ste uit krag om an­der uit­ga­wes te “sub­si­di­eer”.

Ver­le­de jaar is mu­ni­si­pa­li­tei­te toe­ge­laat om hul ta­rie­we met tot 9% te laat styg.

Ou­ta sê mu­ni­si­pa­le ken­nis­ge­wings dui daar­op dat die mees­te mu­ni­si­pa­li­tei­te be­groot het vir sty­gings van baie meer as die in­fla­sie­koers (op die oom­blik 6,1%).

Van die gro­ter mu­ni­si­pa­li­tei­te het selfs vir meer as 10% be­groot.

Die ge­mid­del­de toe­laat­ba­re ver­ho­ging van 1,88% be­te­ken nie dat ver­brui­kers al­mal so ’n klein ver­ho­ging sal be­taal nie.

Mu­ni­si­pa­li­tei­te ge­bruik ’n gly­skaal en sal straks men­se wat meer krag ge­bruik weer meer laat op­dok, ter­wyl klei­ner ge­brui­kers se ver­ho­ging dalk la­er sal wees.

Vol­gens Blom is Ou­ta be­kom­merd daar­oor dat net Ou­ta en vier mu­ni­si­pa­li­tei­te voor­leg­gings aan Ner­sa ge­doen het oor die on­der­wer­pe.

Dit het e­nig­een wat deur die ta­rie­we ge­raak word – maat­skap­pye én ge­wo­ne bur­gers – vry­ge­staan om voor­leg­gings te doen.

Die mu­ni­si­pa­li­tei­te wat aan die pro­ses deel­ge­neem het, is Kaap­stad, Mid­vaal, Sal­dan­ha­baai en Jo­han­nes­burg (deur Ci­ty Po­wer).

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.