In sy­fers

Beeld - - Sake -

Vir die eer­ste kwar­taal van 2017 sien Fa­ce­book se sy­fers só daar uit:

51%: Die sty­ging in ad­ver­ten­sie­in­kom­ste ver­ge­le­ke met die eer­ste kwar­taal van 2016. Dit be­loop $8,032 mil­jard – dus ’n in­kom­ste van $4,14 per Fa­ce­book­ge­brui­ker vir die kwar­taal. As Fa­ce­book dié groei vol­hou, sal hy in 2017 meer as $16 per ge­brui­ker ver­dien, ver­ge­le­ke met $14,45 vir die vol­le 2016.

40%: Die to­ta­le sty­ging in Fa­ce­book se to­ta­le kos­te en uit­ga­wes tot $4,075 mil­jard.

41%: Die maat­skap­py se be­dryfs­wins­grens, ver­ge­le­ke met 37% in die­self­de kwar­taal van 2016.

$1,04: Die maat­skap­py se ver­wa­ter­de we­sens­ver­dien­ste per aan­deel vir die kwar­taal, 73% meer as in 2016.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.