Reg­stel­ling

Beeld - - Sake -

En­ke­le sy­fers op die gra­fiek was gis­ter ver­keerd by die ar­ti­kel “Só wen jy op jou be­leg­gings as die kos­te la­er is”. Die ge­mid­del­de ge­an­nu­a­li­seer­de to­ta­le op­brengs oor vyf jaar vir ef­fek­te­trust­fond­se met ’n hoë aan­de­le­bloot­stel­ling is 11,5%, 10,9%, 10,3% en 10,7% vir on­der­skei­de­lik die fond­se met die laag­ste, twee­de laag­ste, twee­de hoog­ste en hoog­ste kos­te. Be­soek Net­werk24 aan­lyn vir die vol­le­di­ge, kor­rek­te gra­fiek.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.